’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
2,4Dfitotoksisiteit.
FOTO 490. ’n Situasie waar Shirazstokke (kantry) in ’n ernstige mate deur dampe van 2,4D geaffekteer is. In hierdie geval was dampe – wat oor ’n wye reikafstand beskik – van ’n naasliggende sportveld afkomstig, in welke hoedanigheid oordosering van die betrokke onkruiddoder nie buite rekening gelaat kan word nie.
FOTO 491. Ernstige fitotoksisiteitsingrepe by individuele blare van Shirazstokke soos in Foto 490.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 315
Made with FlippingBook Ebook Creator