’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Boortoksisiteit.
FOTO 480. ’n Verdere voorbeeld van boortoksisiteit. Let veral op die afwesigheid van tande by die gladderand, gebobbelde blaar wat na onder krul – soos by die 11:00posisie geïllustreer word.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 307
Made with FlippingBook Ebook Creator