’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Brak.
FOTO 427. ’n Tipiese voorbeeld van die ontstaan van jong, groen blare in opvolging tot die bot van oë op groen lootpunte (vergelyk met Foto 426).
FOTO 428. In gevalle waar druifproduksie wel by brakbeskadigde stokke sou realiseer, bly trosse in gebreke om optimale rypwording te ondergaan – soos duidelik in hierdie voorbeeld by Sémillon (rooi) geïllustreer word.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 271
Made with FlippingBook Ebook Creator