’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Versuiping.

FOTO 421. In gevalle waar langdurige wateraansameling onder die grondoppervlakte sou voorkom, is dit moeiliker om sodanige situasies uitsluitlik aan versuiping toe te dig. Derhalwe word deeglike grond en wortelondersoeke benodig ten einde die werklike oorsaak/oorsake van die afsterf van stokke in hierdie voorbeeld uit te klaar.

FOTO 422. ’n Voorbeeld van die wortelstelsel(s) van versuipte, dooie stokke, soos in Foto’s 420 en 421, in welke geval deurgebreekte wortels met ’n suurderige reuk in verband geplaas word.

268 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator