’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Droogte.

FOTO 411. Die aanvang van blaarvergeling en verdroging by hierdie jong tafeldruifstok as gevolg van droogte – ná die inboet daarvan in ’n ampelografiese kolleksie wat onder droëlandtoestande verbou word.

FOTO 412. Soortgelyk aan die voorbeeld in Foto 411 word droogtegeïnduseerde blaarvergeling en verdroging in hierdie voorbeeld geïllustreer. Let op die verlepte tros, waarvan die korrels ’n ingekrimpte en verrimpelde voorkoms openbaar.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 263

Made with FlippingBook Ebook Creator