’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Krompokkels.

FOTO 305. ’n Voorbeeld waar aansienlike skade reeds by hierdie jong blaargedeelte deur onvolwasse krompokkels aangerig is.

FOTO 306. Karakteristieke draderige gate (waarvan sommiges slegs oppervlakkig is) soos met voedingspatrone van krompokkels geassosieer word. Hierdie sifvormige formate van blare moet nie met die vreetpatrone van snuitkewers verwar word nie.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 197

Made with FlippingBook Ebook Creator