’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Gebande vrugtekalanders (299); krompokkels (300).
FOTO 299. In ernstige gevalle kan vreetskade – soos in Foto 298 – tot verdroging en afval van korrels bydra.
FOTO 300. Vroeg in die seisoen tree krompokkels tot die toneel toe ten einde onmiddellike voedingsaktiwiteite op veral jong blare uit te oefen. In hierdie voorbeeld is die onvolwasse, bruinswart krompokkel – met opsigtelik waarneembare voelhorings – duidelik herkenbaar.
194 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator