’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Gebande vrugtekalanders.

FOTO 297. Trosskade word onder andere met kenmerkende vreetpatrone eie aan wingerdsnuitkewers op raamwerkvertakkings vereenselwig.

FOTO 298. Ernstige skade soos met karakteristieke vreetpatrone van gebande vrugtekalanders op trosvertakkings, korrelstele en selfs korrels geassosieer word.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 193

Made with FlippingBook Ebook Creator