’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Gebande vrugtekalanders.

FOTO 293. In ernstige gevalle word blare (Foto 292) spoedig in sifvormige formate omskep, wat tot algehele verdroging daarvan kan bydra.

FOTO 294. Tiperend van gebande vrugtekalanders is waar lote sodanig gevreet word dat duidelike oppervlakkige kolle en selfs gate veroorsaak word – om in sommige gevalle selfs tot die afknak van veral jonger gedeeltes (soos in Foto 292) by te dra. Let ook op die karakteristieke vreetpatrone by blare.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 191

Made with FlippingBook Ebook Creator