’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Enasie (rasperblaar).
FOTO 250. Tiperend van enasie is die voorkoms van vertraagde bot en lootgroei in samehang met ’n heksebesemformaat wat in hierdie voorbeeld gestalte begin aanneem.
FOTO 251. ’n Kenmerkende heksebesemvoorkoms soos by hierdie volgroeide Sauvignon blancstok (LanguedocRoussillon streek in die suide van Frankryk) word met die aanwesigheid van enasie geassosieerde virus(se) vereenselwig.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 163
Made with FlippingBook Ebook Creator