’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Shirazsiekte.

FOTO 224. ’n Tipiese voorbeeld van die toetrede van Shirazsiekte tot klein groepe van naasliggende stokke in ’n bepaalde stokry.

FOTO 225. Kenmerkend van Shirazsiekte is die pap voorkoms van geïnfekteerde stokke om sodoende die indruk van kleiner stokke te aksentueer (Februarie 2005).

148 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator