’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Skurfbas.

FOTO 223. Spesifieke en karakteristieke abnormaliteite waarmee skurfbas geassosieer word, word met hardehoutindeksering by LN 33 as indikatorkultivar aan die lig gebring. Let op die onverhoute lote, intense rol van blaarrante en veral op die toetrede van krake/barste wat op verdikte (vatvormige) internodia geïnduseer word.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 145

Made with FlippingBook Ebook Creator