’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Skurfbas.

FOTO 219. Langwerpige barste/krake wat hoofsaaklik in internodiale swellings aan die basisse van onvoldoende rypgemaakte lote voorkom, word as karakteristiek van skurfbas beskou.

FOTO 220. Barste/krake soos in Foto 219 kom dikwels oor hele lootlengtes voor, maar is gewoonlik in ’n meer intense formaat by basale internodia waarneembaar.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 143

Made with FlippingBook Ebook Creator