Vinpro Cost Guide 2025 / 2026
Opsomming Die volgende punte moet tydens grondbe werking in gedagte gehou word: ● Grondwaterinhoud tydens die voorberei ding, ● Vakkundige deurvoering van die voorbe reidingsaksie, ● Geskiktheid van ’n implement vir ’n be paalde situasie, ● Toediening van ameliorante, soos kalk, gips en fosfaat, ● Dreinering van gronde waar nodig, en ● Geskikte bewerkingspraktyke. Gereelde evaluering van die grond se che miese status is onontbeerlik. Onderhoudsbe mesting deur variërende strooiers moet driejaarliks gedoen word en aanpassings van bemestingprogramme moet jaarliks geskied om die wingerd se groeikragtigheid te handhaaf. As die wingerdblok nie meer produktief is nie en die grondchemie on gunstig is, moet hervestiging oorweeg word. Die koste van grondvoorbereiding Die moontlike koste van verskillende grond voorbereidingsaksies word in Tabel 6 opge som. Let wel dat hierdie slegs riglyne is en dat die koste sal wissel afhangende van grond- en implementtipe, en die spesifieke aksies wat deur die produsent verlang word. Die produsent moet self vervoerkoste vol gens sy/haar eie situasie in berekening bring.
Summary The following should be kept in mind during soil preparation: ● Soil water content during preparation, ● Expert execution of the preparation action, ● Suitability of an implement for a particular situation, ● Application of ameliorants, such as lime, gypsum and phosphate, ● Drainage of soil, as needed, and ● Suitable tillage actions. Regular assessment of soil preparation is essential. The soil status should be evaluated by experts at regular intervals, so keep an excavator at hand so that soil pits can be made frequently. The cost of soil preparation The potential cost of various soil preparation actions are summarised in Table 6. Note that these are merely guidelines and that actual costs may vary depending on soil and implement type, and the specific actions required by the producer. The producer should calculate the transport cost according to his/her own situation.
48 • VINPRO KOSTEGIDS / COST GUIDE
Made with FlippingBook Online newsletter creator