Vinpro Cost Guide 2025 / 2026
of 5% in electricity was observed, this phenomenon can be credited to the implementation of electricity-saving technologies or alternative power sources. The drastic increase in producer expenditure on non-capital related expenses on fixed improvements (37% year on year) is due to the repair of infrastructure damage caused by the heavy rains and floods that battered most wine regions during the second half of 2023 (Figure 6). The relative contribution of different cash expenditure items to total cash flow is set out in Figure 7.
hierdie verskynsel toegeskryf word aan die implementering van elektrisiteitsbesparende tegnologieë of alternatiewe kragbronne. Die drastiese toename in produsente se be steding aan nie-kapitaalverwante uitgawes op vaste verbeteringe (37% jaar op jaar) is weens die herstel van infrastruktuurskade veroorsaak deur die hewige aantal reën en vloede wat tydens die tweede helfte van 2023 die meerderheid wynstreke geteister het (Figuur 6). Die relatiewe bydrae van verskillende kon tantuitgawe-items tot totale kontantvloei word in Figuur 7 uiteengesit.
Arbeidskoste / Labour cost Bedryf / Industry Arbeidskoste / Labour cost Bedryf / Industry
10 000 12 000 14 000
11 538
10 973
9 998
9 324
9 321
9 054
9 051
9 026
8 778
7 860
6 596
- 2 000 4 000 6 000 8 000
6 385
6 342
5 264
4 806
4 336
4 093
3 686
3 342
3 219
Rand / ha
3 884
3 398
3 388
3 052
2 794
2 650
2 581
1 960
2 081
2 074 2017
2015
2016
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
Permanente arbeid / Permanent labour
Seisoens- en kontrakarbeid / Seasonal- and contract labour
Toesig en bestuurshulp / Hired supervision
10036340 NB CB Landbou Weekblad (122x188) Afr
Figure 4: Movement of labour cost - industry average. Figuur 4: Beweging van arbeidskoste - bedryfsgemiddeld.
Kommersiële Banksake Maak Nedbank Landbou deel van jou volgende groot skuif. Nedbank Landbou het die kennis en kundigheid om jou te lei deur die geleenthede en uitdagings wat oor jou pad kom. Ons span bied innoverende, gespesialiseerde en volhoubare oplossings om jou landboubesigheid te help groei. Dink groter. Dink Nedbank Kommersiële Banksake. Skandeer die QR-kode vir meer inligting.
36340
Nedbank Bpk Reg No 1951/000009/06. Gelisensieerde finansiëlediens- en geregistreerde kredietverskaffer (NKRKV16). B&V’s geld.
20 • VINPRO KOSTEGIDS / COST GUIDE 10036340 NB CB Landbou Weekblad (122x188) Afr.indd 1
2024/04/09 14:48
Made with FlippingBook Online newsletter creator