Vinpro Cost Guide 2025 / 2026
Direkte koste wat onder meer gewasbesker ming, onkruiddoder en bemesting behels, styg jaar op jaar met 10.7%. Gewasbesker minguitgawes toon die vernaamste bewe ging en styg met ’n gemiddeld van 19.5% vanaf 2023 (Figuur 3), tweeledig weens hewige siektedruktoestande in meeste streke ervaar, sowel as ’n drastiese toename in die prys van produkte wat toegedien word. Anorganiese bemestinguitgawes het vanjaar redelik gestabiliseer na die gewel dige prysstygings in 2022 en het ’n kleiner as verwagte toename van 4.4% jaar op jaar gerealiseer. ● Arbeidskoste (die grootste kostekompo nent tot die verbouing van wyndruiwe) styg jaar op jaar met 6.1% waarvan die grootste bydraer tot hierdie kostekatego rie, toesig en bestuurshulp, toegeneem het met 14.7% (met ’n toename van 3.3% in seisoens- en 5.2% in permanente ar beid) (Figuur 4). Die interpretasie van die kleiner as verwagte toename in perma nente en seisoenale arbeid is belangrik vir die volgende redes:
Direct costs, which include inter alia crop protection, herbicide and fertiliser, increased by 10.7% year on year. Crop protection ex penses show the most significant movement and increased by an average of 19.5% from 2023 (Figure 3), owing to both the intense disease pressure conditions experienced in most regions, and the drastic increase in prices of products applied. Inorganic fertiliser expenses largely stablised this year after enormous price increases in 2022 and a smaller than expected year-on-year in crease of 4.4% realised. ● Labour costs (the biggest cost compo nent in the cultivation of wine grapes) increased year on year by 6.1%. The biggest contributor to this cost category, supervision and managerial assistance, increased by 14.7% (with an increase of 3.3% in seasonal and 5.2% in permanent labour) (Figure 4). The interpretation of the smaller-than-expected increase in permanent and seasonal labour is important for the following reasons:
TRADE BY STANDARD BANK ’N END-TOT-END HANDELSOPLOSSING ONTWERP OM JOU BESIGHEID TE HELP GROEI.
Trade by Standard Bank is verbind tot ’n vennootskap wat sakegroei in jou onderneming aandryf. Ons platform skep geleenthede om met betroubare, gekeurde kopers en verkopers van regoor die wêreld kennis te maak en jou besigheid te bemagtig ongeag waar jou handelsreise jou neem. Van bystand met omvattende bedryfskapitaal, tot mededingende tariewe vir handelspro dukte, bied ons jou besigheid toegang tot eersteklas logistieke leweransiers en ’n deskundige as jou enkele kontakpunt vir alle invoerbehoeftes met elke transaksie. As jou handelsvennoot, gerugsteun deur die mees ervare rolspelers in die handelswaardeketting, het ons toegewyde gereedskap ontwikkel waarmee jy eindelose moontlikhede vir jou en jou onderneming kan skep.
Vir meer inligting oor Trade by Standard Bank, kontak asseblief jou Trade Verkoopsbestuurder, Verwantskapsbestuurder of Rekeningbestuurder, of rig ’n e-pos aan tradesalesfulfillment@standardbank.co.za
Vir meer inligting kontak asseblief vir: Henk Gregorowski Henk.Gregorowski@standardbank.co.za Cell: 083 307 0194
Skandeer QR kode vir meer inligting.
Bs&Vs geld. Die Standard Bank van Suid-Afrika Beperk (Reg.-no. 1962/000738/06). Standard Bank is ’ngemagtigde finansiëledienste- en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP15). GMS-23655 02/24
18 • VINPRO KOSTEGIDS / COST GUIDE
Made with FlippingBook Online newsletter creator