Tafeldruifonderstokke in Suid-Afrika

In hierdie boek word aandag geskenk aan aspekte soos die huidige onderstokgebruik en onderstok-eienskappe, insluitend aanpasbaarheid by grondtoestande. Dit bevat waardevolle inligting wat tafeldruifprodusente in staat sal stel om ’n onderstokkeuse vir hul spesifieke kultivars, grondtoestande en klimaat te kan maak. ’n Magdom navorsingresultate word op ’n inligtingryke, visuele en toeganklike wyse aangebied.

Foto: Jan Avenant

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online