Tafeldruifonderstokke in Suid-Afrika
Figuur 1: Die vyf mees aangeplante onderstokke vir tafeldruiwe in Suid-Afrika in 2017. 12 Figuur 2: Die getal gesertifiseerde, geënte tafeldruifstokke volgens hul onderstoksoort wat beskikbaar was vir verspreiding deur wingerdkwekerye soos gerapporteer aan PlantSA (Plantverbetering Suid-Afrika) deur kwekerye, as ’n persentasie van die totaal oor twee 5-jaartydperke: 2002-2006 (a) en 2012-2016 (b). 13 Figuur 3: Tendense van beskikbare, gesertifiseerde tafeldruifstokke volgens onderstoksoort (2012-2016). 14 Figuur 4: Tendense in die gebruik van onderstokke vir beskikbare gesertifiseerde Crimson Seedless-stokke, van nature ’n sterk groeier (2012-2016). 15 Figuur 5: Tendense in die gebruik van onderstokke vir beskikbare gesertifiseerde Prime-stokke, van nature ’n matige groeier (2012-2016). 16 Figuur 6: Onderstokgebruik in Suid-Afrikaanse tafeldruifproduksiegebiede (2017). 17 Figuur 7: Verenigbaarheid van verskillende onderstokke met tafeldruifbostokkultivars (gemiddeld oor vyf seisoene, 2012-2016). 20 Figuur 8: Verenigbaarheid van verskillende onderstokke met Crimson Seedless as bostokkultivar (gemiddeld oor vyf seisoene, 2012-2016). 20 Figuur 9: Verenigbaarheid van twee Ramsey-klone oor alle tafeldruifbostokkultivars (gemiddeld oor vyf seisoene, 2012–2016) 21 Figuur 10: Verenigbaarheid van Tawny Seedless met verskillende onderstokklone (gemiddeld oor vyf seisoene, 2012-2016). 21 Figuur 11: Swak entlas wat moontlik verband hou met affiniteitsprobleme. 23 LYS VAN TABELLE Tabel 1. Onderstokgebruik in Suid-Afrika volgens oppervlakte aangeplant per tafeldruifproduksiegebied (2017). 17 Tabel 2. Verenigbaarheid van bo- en onderstokke by tafeldruiwe (gemiddeld vanaf 2012–2016). 19 Tabel 3. Affiniteitsprobleme van bo-en-onderstokkombinasies by tafeldruiwe (resultate verkry van plantmateriaal-ondersoek deur die LNR Infruitec-Nietvoorbij). 22 Tabel 4. Opsomming van eienskappe van die belangrikste onderstoksoorte wat gebruik word by tafeldruifverbouing. 44 Tabel 5. Prestasie van onderstokke ten opsigte van produksie soos beïnvloed deur biologiese grondeienskappe van die onderskeie proefpersele. 46 Tabel 6. Prestasie van onderstokke ten opsigte van groei soos beïnvloed deur biologiese grondeienskappe van die onderskeie proefpersele. 48 Tabel 7. Prestasie van onderstokke ten opsigte van produksie soos beïnvloed deur die fisiese en chemiese grondeienskappe van die onderskeie proefpersele. 50 Tabel 8. Prestasie van onderstokke ten opsigte van groei soos beïnvloed deur die fisiese en chemiese grondeienskappe van die onderskeie proefpersele. 52 Tabel 9. Effek van onderstokke op blaarsteelvoedingstatus tydens korrelset van die onderskeie proefpersele. 54 LYS VAN FIGURE
Tafeldruifonderstokke in Suid-Afrika 1
Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online