Tafeldruifonderstokke in Suid-Afrika

SLEUTEL T - Gestaak C - Voltooid

Onderstokkultivar

Kommentaar

Ramsey, R 99, R 110, Ru 140, P 1103, Jacquez, 101-14 Mgt, Dog Ridge, SO4, 161-49 C, 3309 C, Riparia G., 333 EM, 44-53 M, US 28, US 41

Weens onvolledige data van die proewe, was dit onvol doende vir wetenskaplike publikasie. Onderstoksoorte is gerangskik volgens bo-/onderstokprestasie (Tabelle 2 en 3). Tendense is vergelyk met resultate verkry vanuit ander proewe.

Ramsey, R 99, R 110, Ru 140, P 1103, 101-14 Mgt, Dog Ridge, SO4, 161-49 C, Harmony, Freedom, C. Metallica Ramsey, R 99, R 110, Ru 140, P 1103, 101-14 Mgt, Freedom, Harmony, SO4, US 2-1, US 17

Data beskikbaar. Sien Tabelle 2 en 3.

Proef in 2002 gestaak, op grond van: (i) geen kommersiële belangstelling in die kultivar; en (ii) geen data beskikbaar in 2001, omdat druiwe reeds geoes was deur die plaas voor die ooreengekome oesdatum. Geen of onvoldoende data in 5 uit die 10 jare, as gevolg van: (i) in twee seisoene was die druiwe reeds geoes deur die plaas voor die ooreengekome oesdatum; (ii) in twee seisoene a.g.v. te hoë voorkoms van donsskimmel; en (iii) in een seisoen a.g.v. hoë knopmytbesmetting. Weens die onvolledige data van die proewe, was dit onvoldoende vir wetenskaplike publikasie, maar tendense is vergelyk met resultate verkry vanuit ander proewe. Dit beklemtoon die uitdagings van uitvoer van proewe op kommersiële plase, waar die vereiste standaard verbouingspraktyke nie korrek in die proefpersele toegepas is nie.

Ramsey, R 99, R 110, Ru 140, P 1103, 101-14 Mgt, Freedom, Harmony, SO4, US 2-1, US 8-7

Ramsey, R 99, P.S.R 99, R 110, Ru 140, P 1103, P 1045, Jacquez, 101-14 Mgt, Dog Ridge, Freedom, Harmony, SO4, 161-49 C, 143 B Mgt, US 17, US 28, US 41

Data beskikbaar. Sien Tabelle 2 en 3.

Ramsey, R 99, R 110, Ru 140, P 1103, Freedom, SO4, 143 B Mgt, US 2-1 Ramsey, R 99, R 110, Ru 140, P 1103, Dog Ridge, SO4, 143 B Mgt, US 2-1 Ramsey, R 99, R 110, Ru 140, P 1103, SO4, 143 B Mgt, US 8-7, US 2-1 Ramsey, R 99, R 110, Ru 140, P 1103, Dog Ridge, SO4, 143 B Mgt, US 8-7, US 2-1

Proef gestaak/afgesluit in Maart 2016. Rangorde van die bo-/onderstokprestasie word in Tabelle 2 en 3 getoon. Proef gestaak/afgesluit in Maart 2016. Rangorde van die bo-/onderstokprestasie word in Tabelle 2 en 3 getoon. Proef gestaak/afgesluit in Maart 2016. Rangorde van die bo-/onderstokprestasie word in Tabelle 2 en 3 getoon. Proef gestaak/afgesluit in Maart 2016. Rangorde van die bo-/onderstokprestasie word in Tabelle 2 en 3 getoon.

Tafeldruifonderstokke in Suid-Afrika 63

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online