Tafeldruifonderstokke in Suid-Afrika

BOSTOK

ONDERSTOK

FIGUUR 11: Swak entlas wat moontlik verband hou met affiniteitsprobleme (Foto: Abraham Vermeulen, LNR Infruitec-Nietvoorbij).

3 Wingerdboukundige eienskappe van die 10 belangrikste onderstokke vir tafeldruiwe

Spesifieke verwysings in teks/tabelle: (1) Resultate verkry van onderstokproewe onderneem deur die LNR Infruitec-Nietvoorbij, asook waarnemings in kolleksie- en proefblokke. (2) Storey (2013).

Daar is verskeie publikasies en aanlyn onderstokseleksietoepassings wat die voordele van wingerdonderstokke beskryf. Die onderstaande inligting is saamgestel uit publikasies gelys in literatuurverwysings, resultate verkry van proewe onderneem deur die LNR Infruitec-Nietvoorbij, waarnemings uit kolleksie- en proefblokke, die bladskrifreeks: Boerdery in Suid-Afrika van die Navorsingsinstituut vir Wingerdbou en Wynkunde, Stellenbosch, asook diƩ publikasie van Loubser en Uys (1997).

(3) Kidman et al . (2014). (4) Christensen (2010).

Tafeldruifonderstokke in Suid-Afrika 23

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online