La Rochelle Yearbook 2025
DIENSKLUBS
IGNITE
Die Ignite-komitee het daarop gefokus om ’n gemeenskap te bou waar geloof en groei bevorder kon word en ons leuse, om lief te hê, te dien en te groei , was die riglyn vir elke geleentheid en aktiwiteit. Aan die begin van die jaar het ’n seminaar die toon aangegee van die waardevolle insigte wat ons gedurende die jaar sou benodig, terwyl hegte Larrie-vriendskappe gesmee is. In March, we hosted a worship evening, which was a meaningful experience where students gathered to praise and reflect. Throughout the year, we also organised smaller worship sessions during school periods, providing the Larries with opportunities to pause and reconnect spiritually. One of the highlights of the year was the occasion on which parents joined us to pray for the matriculants and share words of wisdom, which brought encouragement and inspiration. Another memorable moment was the movie night, combining fellowship with fun. Tydens die Jesus-week is ons opgelei om die evangelie met ander te deel, wat ons toegerus het om ons geloof prakties uit te leef. Kenmerkend van die jaar was die geestelike groei, vreugde en samehorigheid onder die Larries. Die Ignite-komitee het beslis daarin geslaag om ruimtes te skep waar leerders saam kon leer, dien en in hul geloof groei. Reechia Valentyn
LARRIES GR 1-12
Voor: Shaan Daniels, Shete Morrie, Micah Zwaan 2de ry: Kendra van Rooi, Mishka de Kock 3de ry: Leigh Adams, Reechia Valentyn, Zahrah Docrat 4de ry: Meeka de Wet, Michelle Johnson 5de ry: Lamees Dulvie, Sasha Bayman, Skyler Riddles Agter: Chloe van Aardt, Safijjah Moerat
I GN I TE
Voor: Makaziwe Gqiba, Lilly-Ann Riley, me. Soné Ackerman (Koördineerder), me. Suné Geldenhuys (Koördineerder), Larike Schmidt (Ondervoorsitter), Reechia Valentyn (Voorsitter), me. Shanje Maree (Koördineerder), me. Adé le Dun (Koördineerder), Ysabella Fourie, Hayden Williams 2de ry: Kaylee October, Mia Rossouw, Mia du Preez, Ilze Munnik, Rebecca Shelly, Tinette le Roux, Kara Martins, Drika Steyn, Corin Joseph, Kaelyn Masimla, Káru van der Wal 3de ry: Lee-Zaandré Wanza, Indya-Sage de Wet, Nina Voigt, Kylie Basson, Nina Smit, Elieze Dippenaar, Tylor Wilson, Philippa Theron, Claire le Roux, Rachel Beverley, Nadia Volschenk 4de ry: Lael Frankfort, Anja Coetzee, Michelle Smith, Katelyn Msevenzi, Meeka de Wet, Annabel Roux, Mieke Martins, Gabriella Marx, Summer Hartzenberg, Elizabeth Rademeyer, Ronel Strauss Agter: Rebecca Morey, Chrisna Fourie, Suné Krüger, Katherine Smit, Ilke de Villiers, Iselle Acker, Natasha Watson, Jana Herselman, Mia Wilson, Cara Wilson, Georgina Drake, Larushkah du Plooy, Lumari Ries
Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School | 91
Made with FlippingBook - Online catalogs