La Rochelle Yearbook 2025
PRYSUITDELING
Top 10 SASHA BAYMAN: Book prizes for the highest marks achieved in Drama, Hospitality Studies and Hospitality Studies Practical. Tenth highest marks achieved in Gr.12 - 87,76%; Full Colours: Re-award LIZELLE ABBOTT: Houdingster. Derde Hoogste Punte behaal in Lewenswetenskappe en Rekeningkunde. Negende Hoogste Punte behaal in Gr. 12 - 88,29%. Volkleure: Hertoekenning. MARI JOUBERT: Tweede hoogste punte behaal in Wiskunde; Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Geskiedenis en Duits Tweede Addisionele Taal. Agste Hoogste Punte behaal in Gr. 12 - 89%; Volkleure: Hertoekenning. LARIKE SCHMIDT: Boekprys vir die hoogste punte behaal in Rekenaartoepassingstegnologie; Sewende hoogste punte behaal in Gr.12 - 89,52%; Volkleure: Hertoekenning en Top 10 Balkie. PHILIPPA THERON: Third highest marks achieved in Mathematics, Engineering Graphics and Design and Life Orientation; Second highest marks achieved in Life Sciences and Physical Sciences. Sixth highest marks achieved in Gr.12 - 89,86%. Full Colours: Re award and Top 10 Badge. CLAIRE LE ROUX: Third highest marks achieved in Physical Sciences and Drama; Second highest marks achieved in English Home Language; Tweede Hoogste Punte behaal in Afrikaans Eerste Addissionele Taal. Fourth Highest Marks achieved in Gr. 12 - 90,19%; Full Colours: Re-award and Top 10 Badge. ZAHRAH DOCRAT: Third highest marks achieved in English Home Language; Second highest marks achieved in Accounting and History; Boekprys vir die hoogste punte behaal in Afrikaans Eerste Addisionele Taal; Fourth highest marks achieved in Gr.12 - 90,71%; Full Colours: Re-award and Top 10 Badge. KARA MARTINS: Houdingster; Derde hoogste punte behaal in Wiskunde; Boekprys vir die hoogste punte behaal in Lewensoriëntering; Boekprys vir die hoogste punte behaal in Musiek ; Berman -Floating Trophy and Book Prize for the Highest Marks achieved in English Home Language; Coetzee -Wisseltrofee en Boekprys vir die hoogste punte behaal in Afrikaans Huistaal; Boekprys vir die derde hoogste punte behaal in Gr.12 - 91,38%; Volkleure: Hertoekenning en Top 10 Balkie. GRETHA DU TOIT: Derde hoogste punte behaal in Afrikaans Huistaal; Tweede hoogste punte behaal in Lewensoriëntering; Book Prize for the Highest Marks achieved in English First Additional Language. Boekprys vir die Tweede hoogste punte behaal in Gr.12 - 91,43%; Volkleure: Hertoekenning en Top 10 Balkie. NINA VOIGT: Tweede hoogste punte behaal in Ingenieursgrafiek en Ontwerp, Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Musiek. Cillie -Wisseltrofee en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Wiskunde. Rust -Wisseltrofee en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Lewenswetenskappe. Kohn -Wisseltrofee en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Fisiese Wetenskappe. Coetzee Wisseltrofee en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Afrikaans Huistaal. Book Prize for the Highest Marks achieved in Gr.12 - 91,86%; Volkleure: Hertoekenning en Top 10 Balkie. Spesiale Toekennings ANMI SLABBERT: Die Louise Smit -Wisseltrofee vir die Junior leerder in graad 8, 9 of 10 wat ’n bewese prestasie as uitvoerende kunstenaar gelewer het. Sy is ’n veelsydige kultuurleerder wat oor ’n wye spektrum van kultuuraktiwiteite presteer. LEIGH ADAMS: The Abigail le Riche Floating Trophy is awarded to Leigh for the Dedication and Passion for life throughout her school career. MEKAYLA GRIFFITHS: Helene Loubser -medalje; Oorspronklik geskenk deur die Loubser-famile in 1961 ter nagedagtenis aan hul ouma, Helene Loubser, ’n oudleerling van La Rochelle. Dit word toegeken aan ’n leerder wat volgens haar mede gr.12-leerders, liefde teenoor haar medemens betoon en uitgeleef het deur haar hele skoolloopbaan.
NATASHA WATSON: Halfkleure: Nuwe Toekenning. CARA WILSON: Halfkleure: Nuwe Toekenning. ISELLE ACKER: Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Toerisme. Volkleure: Hertoekenning. GABRIELLA BALIE: Third Highest Marks achieved in History; Full Colours: Re-award. RITA BERGH: Tweede Hoogste Punte behaal in Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Wisseltrofee en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Rekeningkunde. Volkleure: Hertoekenning. ZAIDIA BRANDT: Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Britz Floating Trophy and Book Prize for the Highest Marks achieved in French Second Additional Language. Full Colours: Re-award. LAMEES DULVIE: Second Highest Marks achieved in Drama; Full Colours: Re-award. LAEL FRANKFORT: Posture Star. Joubert-Neethling Book Prize for the Highest Marks achieved in Creative Writing. Full Colours: Re-award. CAITLIN HENDERSON: Book Prize for the Highest Marks achieved in Visual Art; Full Colours: Re-award. MEGAN JANSEN: Derde Hoogste Punte behaal in Besigheid studies en Duits Tweede Addisionele Taal. Kontantprys vir die Hoogste Punte behaal in Wiskundige Geletterdheid . Creata Wisseltrofee en Kontantprys vir die Hoogste Punte behaal in Kreatiewe Skryfwerk. Volkleure: Hertoekenning. NIEKE LOURENS: Houdingster; Volkleure: Hertoekenning. ZOË MALHERBE: Derde Hoogste Punte behaal in Frans Tweede RONEL STRAUSS: Houdingster. Derde Hoogste Punte behaal in Toerisme en Rekenaartoepassingstegnologie. Second Highest Marks achieved in English First Additional Language. Tweede Hoogste Punte behaal in Afrikaans Huistaal. Volkleure: Hertoekenning. KENDRA VAN ROOI: Third Highest Marks achieved in Music; Full Colours: Re-award. LEIGH ADAMS: Full Colours: New Award. JEANMARI BASSON: Derde Hoogste Punte behaal in Vi suele Kuns; Tweede Hoogste Punte behaal in Rekenaartoe passingstegnologie; Volkleure: Nuwe Toekenning. KELSEY CALITZ: Second Highest Marks achieved in Visual Art; Full Colours: New Award. JANA HERSELMAN: Third Highest Marks achieved in English First Additional Language; Volkleure: Nuwe Toekenning. TINEKE LOUW: Derde Hoogste Punte behaal in Geografie; Volkleure: Nuwe Toekenning. GABRIELLA MARX: Second Highest Marks achieved in German Second Additional Language; Full Colours: New Award. ARMANI MOERAT: Third Highest Marks achieved in Mathematical Literacy. Second Highest Marks achieved in Hospitality Studies. Full Colours: New Award. TESSA PRINSLOO: Tweede Hoogste Punte behaal in Frans Tweede Addisionele Taal; Volkleure: Nuwe Toekenning. JEMMA SCHUTTE: Book Prize for the Highest Marks achieved in Business Studies; Full Colours: New Award. KARA SMITH: Tweede Hoogste Punte behaal in Toerisme en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Ontwerp; Sertifikaat vir die mees Belowendste Leerder in Kuns; Volkleure: Nuwe Toekenning. MIA WILSON: Tweede Hoogste Punte behaal in Geografie; Volkleure: Nuwe Toekenning; Sportvrou van die Jaar. MICAH ZWAAN: Second Highest Marks achieved in Business Studies; Full Colours: New Award. Addisionele Taal; Volkleure: Hertoekenning. MIA ROSSOUW: Volkleure: Hertoekenning.
Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School | 65
Made with FlippingBook - Online catalogs