La Rochelle Yearbook 2025

SOCIETIES

AVANTI Die Avanti-redaksiespan dra jaarliks die belangrike verantwoordelikheid om lesers ingelig en geïnteresseerd te hou in alle skoolgebeurtenisse. Of dit nou die skool se musiekblyspel, ’n verjaarsdagviering of ’n gewone sportdag was, die joernaliste was altyd gretig om te skryf en het hulle hul taak met toewyding en geesdrif vervul. Die Larries het onderwerpe deeglik nagevors, onderhoude gevoer, artikels geskryf en menige kere geredigeer. Deur die jaar het hulle die kans gekry om hul skryfvaardighede te slyp, selfvertroue te bou en unieke skryfstyle te ontwikkel. Elkeen se groei, karakter en entoesiasme het duidelik in haar artikels deurgeskemer. Hoewel dit bittersoet is om die leisels neer te lê, oorheers daar ’n gevoel van opgewondenheid om te sien hoe die Avanti onder die leiding van die nuwe redaksiespan verder sal groei en blom. Kara Martins Front: Tamsyn-Leigh Matthews, Talum Waries, Faith Samuels, Safiyyah Moerat, Mrs Madri Muller (Co-ordinator), Claire le Roux, Mia du Preez, Mia Conradie, Christyn Witbooi Back: Hayden Arendse, Alexia Koch, Ayesha-Leigh Arendse, Riley Leeuwner, Anmi Slabbert, Anouk Oosthuizen, Lanah Fredericks, Tatum Williams CON SPIRITO

Voor: Leigh Adams, Jemma Schutte, me. Ella Fick, me. Carla Uys, me. Soné Ackerman (Koördineerder), Kara Martins (Redaktrise), Mari Joubert 2de ry: Anya van Jaarsveld, Larike Schmidt, Kaylin Thompson, Riley Leeuwner, Lamees Dulvie, Esther Oosthuizen, Hayden Arendse Agter: Anzelle van der Vyver, Timia Williams, Maggie Kritzinger, Kirsten Gerber, Pamela Roux, Suné Kruger, Zarah van Zyl

AVANT I

100 | Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School

Made with FlippingBook - Online catalogs