La Rochelle Yearbook 2024

DIENSKLUBS

Ignite se visie en doel vir hierdie jaar was om werklik die meisies van Hoër Meisieskool La Rochelle te “re-ignite” en dit was vir my ’n groot eer om te sien hoe Jesus hierdie afgelope jaar in elke dogter se hart kom werk het.

Die Ignite-kamp, aan die begin van die jaar, was ’n wonderlike geleentheid vir die Ignite-leiers om nie net te floreer in hul verhouding met die Here nie, maar ook om nou bande te met hul medeleiers te smee. Maandagaande saam met die Igniteleiers en juffrou Maree het verseker dat ons week op ’n positiewe noot begin en ons het altyd weggestap met warm harte – selfs op die koue wintersaande. On Thursday mornings, we leaders had the opportunity to share the Word of God with our groups, dive into scripture, and teach them how to do Bible study. This not only served as an opportunity for the groups to learn more about Jesus but also for us as leaders to grow spiritually. Ek wil graag vir al die personeel wat betrokke is by die Ignite bedank: juffrou Dun en juffrou Geldenhuys. En dan ’n spesiale dankie aan juffrou Maree. Dankie vir al die aande wat Juffrou vir ons opgeoffer het, vir die

ongelooflike lessies wat Juffrou vir ons saamgestel het en vir al Juffrou se liefde. Juffrou is vir ons ’n voorbeeld van ’n God-vresende vrou! To my fellow Ignite leaders and my team, I will forever be grateful to have been a part of such an amazing group of girls. You have taught me so much and inspired me every day. Each of you is my sister in Christ and will always hold a very special place in my heart. Dit was vir my ’n groot eer om deel te wees van Ignite en om te sien hoe Jesus in La Rochelle gewerk het. Lastly, to the future Ignite leaders, I cannot wait to see what Jesus is going to do through and in you. I believe that you will reach great heights because Jesus is with you! Good luck for the year to come; I know you will be great. Al ons liefde.

Emily Schoeman – Voorsitter en Tiffany Bailey – Ondervoorsitter

IGNITE Voor: Kaelyn Masimla, Elizabeth Reeder, Riana Otto, Nina Carstens, Emily Schoeman (Voorsitter), mev. Adéle Dun (Koördineerder), mev. Shanje Maree (Koördineerder), mev. Suné Geldenhuys (Koördineerder), Tiffany Bailey (Ondervoorsitter), Luanne du Plessis, Kelsey van Sitters, Ivy-Ann Oates, Mia Rossouw 2de ry: Mari Joubert, Drika Steyn, Nalene Visser, Mila Steyn, Nikitta Arend, Anri du Toit, Liza Jacobs, Marcél Dippenaar, Rebecca Shelly, Kiera-Lee Koekemoer, Kara Martins, Maxine Mckenzie, Ilze Munnik 3de ry: Michelle Smith, Karli Janse van Vuuren, Claire le Roux, Philipa Theron, Nina Voigt, Ronel Strauss, Summer Hartzenberg, Reechia Valentyn, Mizaan Scheepers, Caitlin Robinson, Késha October, Teagan Mourries, Aimée du Preez, Kaitlyn Wolhuter, Lael Frankfort Agter: Mekayla Griffiths, Aimee Farmer, Kiera-Lee Abrahams, Jenna Bekker, Nina Scheepers, Lushané Ries, Amber-Leigh Witbooi, Joaline Delport, Iselle Acker, Jana Herselman, Marené Robertson, Robyn Hinderberger, Mia-Mickay Steenkamp, Izabella Olsen, Lené van Graan, Jenna van Wyk

Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School | 97

Made with FlippingBook - Online catalogs