La Rochelle Yearbook 2024
ANNUAL REPORT
leerders vaar uitstekend, met kategoriewenners op verskeie gebiede. We began the year’s culture programme on 5 April with the Daisy Concert, which was a most enjoyable and humorous performance. Die volgende hoogtepunt was die 2024 All Girls-Fees in Potchefstroom gedurende Mei. Larries neem deel aan 17 kategorieë. On 14 May, our music department presented a Chamber Concert in our Learning Centre, wowing the audience with superb musical performances by our learners, concluding with a show-stopping, spunky ABBA Medley by our orchestra. Koor: Ons koor tree op 26 Julie in die Kaapstad stadsaal by die ATKV Applous Finaal op. Dit was ’n asemrowende skildery van musikale elegansie aan die hand van Madri Gerber (afrigter & dirigent) met die besonderse sensitiewe begeleiding van Ilze Myburgh. Hoër Meisieskool La Rochelle word as die beste hoërskool meisieskoor in die Meriete Afdeling aangewys en wen ook die uitvoeringstoekennings vir die beste voorgeskrewe lied en die beste Afrikaanse lied. Daarna wen hulle ook die hoërskool koorafdeling by die PVE eisteddfod met ’n 100% beoordeelstaat. Our Vocal Ensemble, Con Spirito , is unmatched in its genre. They were the category winners of the prestigious Stellenbosch University National Ensemble Competition on Saturday, September 21. Orchestra: Our orchestra has almost doubled this year, boasting new instruments and also a brand-new name: “L’armonia”. They were the winners of the PVE School Orchestra Category. Our new kid on the block, the Marimba Band, had the audience on their feet at several events. Their song choices and pizazz were evident even though it was their first year performing. Drama: Die toneelstuk Sien word by die by die ATKV tienertoneel en KunsteVenster opgevoer. Die produksie Secret Cities neem deel aan die Playhouse Drama Festival, KunsteVenster en die Tygerberg Internasionale Eisteddfod. This year, we enrolled a few of our best drama performers in the South African National Eisteddfod. Our learners did exceptionally well with our original script production, Sien, awarded a Diploma Commendation, the highest accolade cited on this platform. Klara Durr-Behrens was the captain of the Drama Club, and she participated in the National All Girls’ Festival 2024 in Potchefstroom. She also played a lead role in the school production, Secret Cities . Among her many accolades was Cum Laude for Grade 12 English Poetry at the Western Cape Virtual Eisteddfod and she was announced as a top achiever in the speech and drama category in English Poetry in the Western Cape. Redenaars: Ons redenaars het vanjaar deelgeneem aan die Radikale Redenaars-, Podium Pret en die ATKV Redenaarskompetisies. Drie van ons senior sprekers, Lea Prinsloo, Kayla van Niekerk en Megan Jansen het deurgedring na die semi-finale rondte van die ATKV-kompetisie, waarna Kayla algeheel sesde in die Wes-Kaap in die Afrikaans Addisionele Taal Voorbereide-afdeling geplaas is. Lea Prinsloo en Martinique Meyer het ook deurgedring na die streeksfinaal van die Radikale Redenaarskompetisie. Die Podium Pret Finaal vind hier op die Larrie-kampus plaas. Martinique Meyer en Elena Kritzinger vaar uitstekend tydens hierdie kompetisie. Debat: Die junior debatspan, met Paula Jacobs, Anya van
BUITESPORT
Helena Louw
Buitesportsoorte Triathle and laser-run: Mia van Zyl behaal ’n vierde plek in thriathle gedurende die Wes-Kaap-kampioenskappe vir dogters o/17 en sy kwalifiseer as lid van die Suid-Afrikaanse span. Vir Laser run behaal Mia ’n vierde plek in die Wes-Kaap kampioenskappe vir dogters o/17. Karate: Rebecca Shelly represented Western Province and received a Gold Medal for Bunkai and a Bronze Medal for Kumite, Team Kumite, and Unison. Luanne du Plessis was chosen for the South African team and earned her Nida – second black belt. Ritmiese Gimnastiek: Die tweeling Megan en Mia Koch vaar uitstekend by die WP-kampioenskappe en by die SA kampioenskappe. Krieket: Cornelia Destroo was lid van die Boland 0/19-krieketspan. Sport Aerobics: Almarie Joubert represented Western Province at the South African Sport Aerobics Championships. Canoeing: Whitney Appolis took part in and finished the Breede River Canoe marathon. Aksienetbal: Daar is agt van ons dogters wat deelgeneem het aan die Wes-Kaap Aksie Netbal-toernooi in Johannesburg. Hulle is Theresa Botha, Lisa Snowball, Zu-Marie Barnard, Dané Meintjes, Tiana Meyer, Hayley Calitz, Annabelle Mostert en Mikayla Visser. Cycling: Kendra Kitching placed 3rd at the Western Cape Mountain Bike Championship and the Western Cape Track event, and she received 7 silver medals. Natalie Goosen took 1st place at the final cross-country marathon race in the Western Cape XCM series. Toutrek: Ilze Munnik was lid van die Westelike provinsie se toutrekspan. Walmari Crous kwalifiseer as ’n toutrek skeidsregter. Perdry: Helena Louw word gekies as lid van die SA junior span vir die Swakopmund Desert Challenge-uithourit in Namibië. Helena eindig individueel sewende en haar span eindig eerste. CULTURE Kultuur het hierdie jaar in sierlike hoofletters gepronk. Ons leerders neem amptelik aan vyf uiteenlopende Eisteddfods deel: die Wes-Kaapse aanlyn eisteddfod, die Tygerberg internasionale eisteddfod, die Paarlvallei plaaslike eisteddfod, die Stellenbosch eisteddfod en “The National Eisteddfod”. Ons
8 | Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School
Made with FlippingBook - Online catalogs