La Rochelle Yearbook 2024

PRIZE-GIVING

EQUESTRIAN Certificate for Equestrian Achievement. Qualified for the SANESA Western Cape Regional championships in 4 Cape Winelands/ Overberg teams. SOPHIA MALAN Certificate for Equestrian Achievement and Versatility. 2 x 1st and 1 x 2nd in DSA Graded Dressage. Placed 2nd in One-Day Eventing 75cm. Awarded best no. 3 Polocrosse player of the tournament. SJAAN ENSINK Certificate for Equestrian Achievement. Courtney achieved 2 x 1st, 2 x 2nd and 1 x 3rd place at the SANESA qualifier. She also achieved a 2nd Certificate for Equestrian Achievement & Leadership. Attained 2 x 3rd, 5 x 2nd and 3 x 1st places at SANESA Qualifiers. Captain of the Equestrian Team. KATHARINE MALAN Sertifikaat vir prestasie in perdry. Neem deel aan die SA Nasio nale Saalperdkampioenskappe in Bloemfontein. By die WP saalperdkampioenskappe verwerf sy twee derde plekke en ‘n eerste plek. Halfkleure – Nuwe Toekenning MAGGIE KRITZINGER Sertifikaat vir prestasie in perdry. Lara kwalifiseer en verteenwoordig Kaap-Wynland/Overberg in 5 afdelings by die SANESA Wes Kaapstreekskompetisie. Sy word verkies vir die Wes-Kaap A en B span om aan die nasionale kompetisie deel te neem. Halfkleure: Nuwe Toekenning. LARA MYBURGH Certificate for Equestrian Achievement. Qualified for and competed in the SANESA Western Cape Regional Championships in 2 Cape Winelands/ Overberg teams. She was selected for the Western Cape A-team for Nationals. Half Colours – New Award. SUMMER JARDINE Sertifikaat vir prestasie in perdry. Elena behaal 1ste en 2de plekke by streekskoue. Sy kompeteer by die SA Nasionale Saalperdkampioenskappe in Bloemfontein waar sy ’n derde, vyfde en sesde plek in die 18-jaar-en-onder afdeling verower het. Volkleure – Nuwe toekenning. ELENA KRITZINGER Sertifikaat vir uitstaande prestasie in perdry. Helena behaal, onder andere, twee 1ste plekke in 80km- en 100km-uithouritte. Sy word verkies as lid van die SA Junior Span vir die Swakopmund Desert Challenge-uithourit in Namibië. Helena eindig individueel 7de en haar span eindig 1ste. Volkleure: Hertoekenning. HELENA LOUW Certificate for Outstanding Equestrian Achievement. Qualified for and competed in the SANESA Western Cape Regional championships in 2 Cape Winelands/Overberg teams. She was selected for and participated in the Western Cape A and B-teams, competing in 2 disciplines at the SANESA National Championships in Gauteng. Full Colours – New Award. JULIETTE STOCK Certificate for Outstanding Equestrian Achievement. Qualified for and competed in the SANESA Western Cape Regional championships in 6 Cape Winelands/ Overberg teams. She was selected for the Western Cape A-team for 4 disciplines at Nationals. Competed in the Dressage South Africa Spot of Elegance Challenge, where she placed 1st in her division and 2nd overall. Currently on the Dressage South Africa Graded Show ranking, after 6 rounds of National competitions, Rebecca is placed 3rd provincially and 4th nationally on Capitol Rouge and on Evergreen’s Foxtrot, she is 1st out of 70 riders, both provincially as well as nationally. Mari-Louise Hammig Trophy for Equestrian Excellence. Place at One-Day Eventing. COURTNEY KYPRIOTIS

Certificate for Dedication, Enthusiasm and Junior player with the most potential. ZIKHO HANASE Sertifikaat vir toewyding en entoesiasme. Wisseltrofeë vir die beste junior tennisspeler CHRISTINE KINGSLEY Sertifikaat vir toewyding en entoesiasme. Rika Weirich-wisseltrofee vir beste vordering in tennis. MIA PIETERS Ontvang n sertifikaat vir toewyding en entoesiasme. TINEKE LOUW Ontvang n sertifikaat vir toewyding en entoesiasme. Munchmeyer wissel-trofee vir beste senior tennisspeler van die jaar. ISOBEL KRÖHN Sertifikaat vir leierskap, toewyding en entoesiasme (Kaptein van die Sertifikaat vir entoesiasme en toewyding in tweekamp. Lid van die Boland o/17-span en neem deel aan die interprovinsiale toernooi. Halfkleure – Hertoekenning. ANMI SLABBERT Sertifikaat vir entoesiasme en toewyding in tweekamp. Mia is lid van die Boland o/17-span en neem deel aan die SA nasionale kampioenskappe. Volkleure - Nuwe toekenning. MIA VAN ZYL SWIMMING Certificate for enthusiasm and dedication in swimming. KAYLA VAN NIEKERK, LOUISE GREYLING, SAVANNA ROEBUCK Sertifikaat vir leierskap in swem. LUSHANÉ RIES Sertifikaat vir uitnemende prestasie in swem. Mignon neem aan die vlak 2-streekskampioenskappe deel. Individuele medley: 5de in die 200m. Rugslag: 5de in die 200m. Vlinderslag: 5de in die 100m en 8ste in die 50m. MIGNON BURGER Sertifikaat vir uitnemende prestasie in swem. Zarah neem aan die vlak 2-streekskampioenskappe deel. Vryslag: 3de in die 50m en 6de in die 100m. ZARAH VAN ZYL Sertifikaat vir uitnemende prestasie in swem. Anmi neem aan die vlak 2-streekskampioenskappe deel. Rugslag: 1ste in 200m, 2de in 100m en 2de in die 50m. Vryslag: 3rde in die 100m en 50m. ANMI SLABBERT Certificate for Achievement in Swimming. Participated at the level 3 regional championship. Freestyle: 6th. Half colours: New award. LONDYN SAMUELS Sertifikaat vir uitnemende prestasie in swem. Adelmarie neem deel aan die Wes-Kaapse A langbad-kampioenskappe, en behaal ’n 5de posisie in borsslag. Sy neem deel aan die Wes-Kaapse kortbad-kampioenskappe, en behaal ’n 6de posisie in die 200m- en 100m-borslag. Sy neem deel aan die vlak 3-streekskampioenskappe, en verower die volgende medaljes vir borslag: silwer in die 100m en brons in die 200m. Het die meeste punte van al die swemmers aangeteken by die Interhuis gala en is ook die beste o16 swemmer van die Interhuis gala. Volkleure: Nuwe toekening. Wisseltrofee vir die beste prestasie in swemgalas. PAASC B Kruger-wisseltrofee vir die swemmer van die jaar. ADELMARI BARNARD HOKKIE Certificate for enthusiasm and progress. Sertifikaat vir entoesiasme en vordering. LEXI HAMMOND, TIARA WILLIAMS, ALEX-ROSE RIELLY, MIA PIETERSE, KYRA ALEXANDER, LILY RORKE RACHEL BEVERLEY, ZOË MALHERBE 1ste span 2024). MARI JOUBERT TWEEKAMP

Full Colours: Re-Award. REBECCA MCCARTHY TENNIS Sertifikaat vir toewyding en entoesiasme JOHANI STEYN

62 | Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School

Made with FlippingBook - Online catalogs