La Rochelle Yearbook 2024

PRIZE-GIVING

Cornelia verteenwoordig Boland in die 2023 nasionale krieketweek en word as die onderkaptein van die span gekies. Dit is die 4de keer wat sy in hierdie span ingesluit word. Lid van die o/19 Boland krieketspan. Halfkleure – Hertoekenning CORNELIA DESTROO CYCLING Certificate for achievement in cycling. Achieved 3rd place at the Western Cape Mountain Bike Championship. She represented Western Cape at the National Mountain Bike Championships in Brits, North West, where she placed 8th overall. Achieved 7x silver medals at the Western Cape track event. At the Western Cape Road Championship, achieved 1st place for a time trial and 2nd place for the road race. Half colours: new award . KENDRA KITCHING AKSIENETBAL Sertifikaat vir lid van die o/14 Wes-Kaap Aksie-netbalspan. MIKAYLA VISSER, ANNABELLE MOSTERT Sertifikaat vir lid van die o/15 Wes-Kaap Aksie-netbalspan. SADIE MEYER, HAYLEY CALITZ, LISA SNOWBALL DANÉ MEINTJES, TERESA BOTHA, ZU-MARIE BARNARD SPORT: MUURBAL Sertifikaat vir entoesiasme en toewyding in muurbal. Certificate for dedication and progress in Squash. JENNA BEKKER, LUMARI RIES, ARIANE BOREL-SALADIN Sertifikaat vir entoesiasme en toewyding en junior speler met die meeste potensiaal. DANÉ MEINTJES Certificate for enthusiasm and dedication in Squash. AIMÉE DU PREEZ Sertifikaat vir entoesiasme, toewyding en leierskap. Marli is opgeneem in die die Junior Boland-muurbalspan. Marieta Laubscher Wisseltrofee vir die beste prestasie tydens liga wedstryde en All Girls. Volkleure – Hertoekening. MARLI LIEBENBERG SKAAK Certificate for leadership and enthusiasm in Chess. (Captain 2023 2024). RACHAEL VASSILATOS Certificate for dedication and enthusiasm in Chess. Sertifikaat vir entoesiasme en toewyding in skaak. LEIGH ADAMS, ZANETHA GEDULD, ANAMARIE KING INKE BOTMA Certificate for dedication, enthusiasm and progress in Chess. MICHAELA DU PREEZ CROSS COUNTRY Sertifikaat vir entoesiasme en toewyding in landloop. EMMA DE KOCK, EMILY SCHOEMAN Sertifikaat vir vordering in landloop. MIA VAN ZYL, ELIZABETH RADEMEYER Certificate for leadership, enthusiasm, dedication and progress in Cross Country. RACHEL BEVERLEY Sertifikaat vir entoesiasme, toewyding en vordering in landloop. Wisseltrofeë vir die beste junior atleet in landloop. SIENNA ELLIS CROSS COUNTRY Certificate for leadership, enthusiasm, dedication and progress in Cross Country. (Captain for 2024). She receives the Shaun Simpson trophy for the Best Senior Cross Country Athlete. KÉSHA OCTOBER

SPORT- & KULTUUR PRYSUITDELING BUITE-SPORT: TOUTREK

Sertifikaat vir uitnemende prestasie in Toutrek. Lid van die Westelike Provinsie Toutrekspan by die SA Seniorkampioenskappe. Hulle het in die Vroue o/23 500kg kategorie kompeteer, waar hulle goud verower het. Halfkleure: Nuwe toekenning . ILZE MUNNIK VELDSKIET Sertifikaat vir uitnemende prestasie in veldskiet. Sy word genooi om deel te neem as ’n junior skut by die SA-ope waar haar span ’n tweede plek behaal. ILKE DE VILLIERS BIATHLE/TRIATHLE & LASER RUN Sertifikaat vir uitnemende prestasie in traithle. Sy behaal ’n 4de plek in Triathle gedurende die Wes-Kaap-kampioenskappe vir dogters o/17 en neem deel aan die SA-kampioenskappe. (skiet – swem – hardloop). Met hierdie prestasie, kwalifiseer Mia om as lid van die Suid-Afrikaanse span deel te neem aan die Wêreldkampioenskappe in Egipte. Halfkleure – Hertoekenning MIA VAN ZYL Sertifikaat vir uitnemende prestasie in Laser run. Sy behaal ’n 4de plek in Laser run in die Wes-Kaap-kampioenskappe vir dogters o/17. Halfkleure – Hertoekening MIA VAN ZYL SPORT AEROBICS & FITNESS Sertifikaat vir Prestasie in Sport Aerobics. Verteenwoordig Westelike Provinsie by die Suid-Afrikaanse Sport Aerobics Kampioenskappe. Halfkleure – Hertoekenning . ALMARIE JOUBERT KARATE Represented Western Province at the 44th National Championships in Bloemfontein. Gold Medal for Bunkai. Bronze Medal for Kumite, team Kumite and Unison. Full Colours – Re-Award . REBECCA SHELLY Luanne neem deel in 5 o/21 afdelings van die 44ste Suid Afrikaanse Goju-Kai Kampioenskappe in BLoemfontein. Sy behaal podiumposisies in al 5 afdelings: 3 brons, asook 2 goue medaljes. Sy neem ook deel in die Bukai o/21 afdeling ‘n duo-span- en verwerf ‘n goue medalje. Sy word gekies vir die Suid Afrikaanse span wat in 2025 aan die Goju-Kai World Championships in Japan gaan deelneem. Luanne verwerf haar Nida – tweede swart belt – in Japan onder Saiko Shihan van Goju Kai Karate. Volkleure – Hertoekenning. LUANNE DU PLESSIS RITMIESE GIMNASTIEK Sertifikaat vir prestasie in ritmiese gimnastiek. Sy behaal ’n individuele vlak 9 in die elite-hoepelgroep en ope-groepdans sowel as ’n 1ste plek by die Cape-Winelands distrik. Verder neem sy deel aan die SA-kampioenskappe in Gauteng, waar sy ’n goue medalje verower. Volkleure – Hertoekenning MEGAN KOCH Sertifikaat vir prestasie in ritmiese gimnastiek. Sy behaal ’n 1ste plek in die WP-kampioenskappe. En neem deel aan die SA-kampioenskappe in Gauteng, waar sy ’n goue medalje verower. Volkleure – Hertoekenning . MIA KOCH KRIEKET Sertifikaat vir prestasie in krieket. Marian verteenwoordig die Drakenstein o/19, T20-damesspan by die Boland T20-kampioenskappe. MARIAN DE WET

Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School | 61

Made with FlippingBook - Online catalogs