La Rochelle Yearbook 2024

DEDICATED TO

As we celebrate our school’s rich history, we are thrilled to an nounce a significant milestone in 2024-the restoration of the original school bell, adorned with the van der Bijl family crest. This restoration project, bringing back a significant landmark to its rightful place, not only pays homage to our past but also serves as an inspiration for future generations. Die klok wat aanvanklik in 1902 met sy gelui die leerders op hul leerreis gestuur het, se stem het stil geraak en die knie gebuig voor tegnologie en ontwikkelling met die koms van die elek troniese klok. Hierdie klok was weggesteek met die aanbouing van die Huishoudkundeklas in 1938. Nou, danksy die visie van die Studenteraad van 2024, word hierdie nalatenskap herleef in ‘n betekenisvolle nuwe tradisie. The construction of a new clock tower represents our school’s dedication to fostering academic excellence and growth. Re storing the bell offers us an exciting opportunity to revive a historical artefact, strengthen our traditions, and honour our heritage. This initiative encourages us to look ahead and em brace the challenges of modern society with confidence and determination. Vanaf 11 Oktober 2024 het die matrieks van La Rochelle met die lui van die klok op Uitstapdag ’n nuwe tradisie in ons skool se geskiedenis gevestig. Die lui van die klok verteenwoordig beide die hoogtepunt van hul akademiese loopbaan en die begin van hul volgende avontuur. The Student Council of 2024 closes the chapter at La Rochelle GHS with the motto... “ENTER TO LEARN AND LEAVE TO LEAD BY EXAMPLE.” EN AVANT ‘n Spesiale word van dank gaan aan: Mnr. André Wessels vir die ontwerp en bou van die kloktoring; Mnr. André Visser vir die restorasie van die klok.

2 | Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School

Made with FlippingBook - Online catalogs