La Rochelle Yearbook 2024

SWEM

SWEM 4M Voor: Summer Jardine, Londyn Samuels, Rogue Samuels, Mev. Niena Lötter (Spanbestuurder), Dané Meintjes, Lushané Ries (Kaptein), Jeanette Muggenburg (Onder-kaptein), Mev. Leani Neethling (Koördineerder) Courtney Kypriotis, Mignon Burger, Mia Koch Agter: Jessica Smuts, Sienna Ellis, Lumari Ries, Zarah van Zyl, Kayla van Niekerk, Vada van Niekerk, Kendra Kitching, Adelmari Barnard, Erin Meyer, Mishka Pienaar, Anmi Slabbert, Louise Greyling, Savanna Roebuck, Jana Burger, Katharine Malan, Madison Thompson,

Audrey Stander, Miné Fritz Afwesig: Petra Rossouw

weggestap, maar ek glo elke Larrie het gegroei en is positief oor die volgende swemseisoen. Ons is opgewonde oor die leiding van ons nuwe afrigters, Lane Leaders , en wil toekomstige swemmers aanmoedig om deel van ons span te raak. Ek waardeer elke Larrie wat vroeg opstaan om te kom oefen. Ek besef dat swem baie toewyding verg en weet die toekoms vir die Larries se swem is blink. Ek kyk op na Tatjana Smith (Schoenmaker) en glo dat as jy dit kan droom, kan jy dit doen. “Focus on one’s improvement and goals rather than comparing oneself to others. If you’re constantly improving, you’ll eventually get to the top.” – Tatjana Schoenmaker Lushané Ries – Swemkaptein 2024

SWEM “Enjoy the journey, enjoy every moment, and quit worrying about winning and losing.” – Matt Biondi Dit was vanjaar vir my ’n voorreg om ’n swemseisoen gevul met ingrypende groei, sterk kompetisie en talle hoogtepunt oomblikke te kom beleef. Rhenish het hierdie jaar die 4M-swemgala aangebied en ons Larries-span het baie netjies gelyk in ons nuwe swemrokkies – baie dankie aan die borge. Daar was groot opwinding onder al die meisies en ook by die ouers wat langs die swembad hul dogters aangemoedig het. Rhenish het met die beker

Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School | 125

Made with FlippingBook - Online catalogs