La Rochelle Yearbook 2024

SOCIETIES

REDENAARS Die afgelope jaar het ons redenaarspan beduidende groei getoon en sukses behaal. Ons het deelgeem aan verskeie redenaarskompetisies en het uitstekende prestasies behaal. Een van ons kompetisies waaraan ons deelgeneem het, was die ATKV-Redenaarskompetisie. Lea Prinsloo, Kayla van Niekerk en Martinique Meyer het besonders goed gevaar en het deurgedring tot die semi-finale rondte van hierdie kompetisie. Ons het ook aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem. Die volgende leerders het deurgedring na die streeksfinaal van hierdie kompetisie: Lea Prinsloo en Martinque Meyer. La Rochelle was bevoorreg om weer vanjaar die nasionale finaal van die Poduimpret-redenaarskompetisie op 9 Augustus aan te bied. Elena Krizinger is as die wenner in die kategorie, onervare Afrikaanse Redenaars, aangewys en Martinique Meyer het algehele derde plek in haar graad, gr. 12, behaal. Ons kyk met groot dankbaarheid en waardering terug op ’n suksesvolle 2025 en ons hoop dat nog meer Larries in 2025

REDENAARS Voor: Lienmarie Pienaar, mev. Luzanne Oosthuizen (Koördineerder), Walmarie Crous (Voorsitter), mev. Carla Uys (Koördineerder), Christine Kingsley Agter: Elena Kritzinger, Kayla van Niekerk, Martinique Meyer, Megan Jansen, Lea Prinsloo

aan redenaars sal deelneem. Walmari Crous – Voorsitter

PAARL JUNIOR TOWN COUNCIL Front: Ysabella Fourie, Lael Frankfort, Nina Fereirra, Corin Joseph Back: Zahrah Docrat, Mr Jacques Philander (Coordinator), Ms Kirsty Nel (Coordinator), Zhéte Morrie

WETENSKAPKLUB Voor: Suné Krüger (Voorsitter), mev. Hannatjie Naudé (Koördineerder), Caitlin Marsh Agter: Caitlin Henderson, Lizelle Abbott, Rita Bergh, Kelsey Calitz

KUNS Carla Viljoen, Caitlin Henderson

112 | Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School

Made with FlippingBook - Online catalogs