La Rochelle Yearbook 2023

Student Council

“In ’n leierskapsposisie … kan jy nie ’n beter getuigskrif kry as dat ander jou sien as ’n persoon met

your favourite Christmas character, and even wearing a Christmas tree decoration. We continued our annual Valentine’s Day tradition of distributing brownies, roses, and love letters to schools in Paarl and Stellenbosch. The day brimmed with Larrie love and joy spent with one another. This vibrant spirit persisted in the preparations for the 4G Athletics Competition and the filming of the Student Council skit was a noteworthy highlight for all who were involved! As has been in the past, the 4G event was a truly remarkable day! Wonderful memories were made which every Larrie will cherish, whether we achieved our desired outcomes or not. It is a privilege for La Rochelle to participate in such a prestigious competition which showcases some of the most promising young athletes of the future. Net soos in die verlede, was die Paul Roos-prefekbal ’n opwindende gebeurtenis met bykans ses-honderd leerderleiers van verskillende hoërskole in die Wes-Kaap wat die geleentheid bygewoon het. Ons kon nuwe insigte kry uit die ervarings, uitdagings, en raad van ander leiers, maar bowenal was die glansryke aand gekenmerk deur dans, musiek en nuwe lewenslange vriendskappe. Another highlight was our traditional annual White Tea with the leaders of Paarl Girls’ High. In between enjoying tea and cake, we created floral wreaths. The Guest Speaker was Cilmie Genis, Larrie Head Girl of 2018, who emphasised the idea of “Same garden, different flowers” . As leaders from different schools, we were reminded that we can blossom together and as ladies from the same community, we should be able to rely on and support one another.

integriteit nie.” – Isak Burger

Johré Blommetjies

Ons termyn as leiers het aan die einde van 2022 afgeskop met die leierskapskamp by Back to Basics op Grabouw, waar ons samesyn ’n sterk groepsgevoel geskep het. Belangriker egter, was die talle uitdagings waarmee ons gekonfronteer is en die probleemoplossings-vaardighede wat ons geleer het om as span en as individue goed voorbereid te wees vir ons verantwoordelikhede as leiers. To celebrate the end of the year, the Student Council prepared a festive Assembly during which every Larrie received a small gift, and the staff were given personalised Christmas baubles. Van ons eerste pligte in 2023 was die 4-dae Daisy-oriënteringseminaar , waar die nuwe gr. 8’s verwelkom is en touwys gemaak is van wat dit behels om ’n ware Larrie te wees. Alhoewel daar ’n paar bang gesiggies aan die begin was, het almal gou deel van die Larrie-familie geword. Die seminaar piekniek saam met die gr. 8-ouers. Die nuwe Larries het toe met groot entoesiasme hulle naamborde volgens die tema “Princess and the Frogs” geskep. Die Daisie-name en padda-oë het beslis baie aandag getrek! Dit is lekker om te sien hoe die groep deur die jaar gegroei het om egte Larries en pragtige prinsesse te word. In an effort to create a positive atmosphere and holiday cheer in the time leading up to and during the examinations, we organised a Christmas-themed exam countdown. This involved special fun days such as ‘Secret Santa’ ; dressing up as is afgesluit met die tradisionele hoogtepunt, die Milady-Daisy

86 LAR

Jessica Eckhardt

La Rochelle Hoër Meisieskool | Girls’ High School

Made with FlippingBook - Online magazine maker