La Rochelle Yearbook 2023
Prysuitdeling
BIATHLE/TRIATHLE Mia behaal ’n 8ste plek in Biathle in die Wes-Kaap
AKSIE-NETBAL Sertifikaat vir lid van die o/15 Aksie-netbal Wes- Kaapspan. Halfkleure: Nuwe toekenning. MISCHA DU TOIT NETBAL Certificate for enthusiasm and progress. Sertifikaat vir entoesiasme en vordering. CORNELIA KOTZE, LISA SNOWBALL, CHRISTELLE GREYLING, KARLA STEYN, ILZE MUNNIK, MIEKE MARTINS, GABRIELLE WESSELS, LIZA JACOBS, LAEL FRANKFORT, NINA CARSTENS, NADIA VOLSCHENK, MARLENE GOETZE, ANJA MÖHR, PAULA JACOBS, KIARA CAROLISSEN, HELENA LOUW, HANNAH-ROSE RIGHTFORD Certificate for dedication and perseverance. Sertifikaat vir toewyding en volharding. ZU-MARIE BARNARD, ALUTHA MAPASA, MARONÉ UYS, FARREN JACOBS, MICHELLE SMITH, LAKHANYA TISANA, LENE HAASBROEK, DANIELLE CRONJE, HAYDEN ARENDSE, KAITLYN DU PREEZ, TYRAH HAEFELE, HELEN BESTER, KAYLA BISSCHOF, ELAN STEYL, HAYLEY CALITZ Sertifikaat vir toewyding, volharding en deursettingsvermoë in netbal. ESMARI VALENTINE Certificate for the Most Versatile Junior Netball Player of the Year. Sertifikaat vir veelsydigste senior netbalspeler van die jaar. CAITLYN PETZER, DANIKA SMUTS Sertifikaat vir lid van die o/14-Kaapse Wynlandspan. NINKE COETZEE Sertifikaat vir lid van die o/16-Kaapse Wynlandspan. Halfkleure: Nuwe toekenning. REECHIA VALENTYN, CHRISTELLE GREYLING Sertifikaat vir lid van die o/14-Kaapse Wynlandspan. Wisseltrofee vir die junior netbalspeler van die jaar. Wisseltrofee vir uitnemendheid in netbal. Halfkleure: Nuwe toekenning. MINETTE RETIEF Certificate for member of the u18 Western Cape Team. Full Colours: New Award. HANNAH KRIEL Wisseltrofee vir die beste junior netbalspan van die jaar. Tweede plek by Kaapse Wynland en Wes-Kaap Topskole. Behaal ’n 4de plek by die SA-Topskole. Word twee keer as beste aanvallende span by Waterkloof Netbaltoernooi aangekondig. o/14 A-span . SADIE MEYER, HAYLEY CALITZ, CORNELIA KOTZE, LISA SNOWBALL, MINETTE RETIEF, NINKE COETZEE, DANÉ MEINTJIES, TERESA BOTHA, ZU-MARIE BARNARD Eindig 8ste by die Prestige Wildeklawer Netbaltoernooi. 11de posisie op die SA Topskole-ranglys. Vierde plek by Wes-Kaap Topskole. Wisseltrofee vir die beste senior span van die jaar. GEMMA DU TOIT, MARONÉ UYS, ISELLE ACKER, HANNAH KRIEL, JADE ATKINS, CHRISTELLE GREYLING, LIZE-MARI BEUKES, NATASHA WATSON, MONJA STRYDOM, SHANI VAN DER MERWE Sertifikaat vir leierskap in netbal. Wisseltrofee vir leierskap. SHANI VAN DER MERWE Certificate for being a member of the u17 Western Cape team. Part of the top 35 players in South Africa. Member of the u17 South African Fast 5 team participating in the Common Wealth games and won a silver medal. Member of the u17 South African team taking part in the Netball African School Challenge and won a Gold Medal. Member of the u17 Telkom Netball Championship. Member of the u21 South African Squad for World Cup in 2024. Member of the u19 South African Squad. Floating Trophy for Dedication in Netball. Mariana Schoeman Floating Trophy for the Best Senior Player of the Year. Full Colours: Re-award. JADE ATKINS
kampioenskappe vir dogters o/15. Sy neem deel aan die SA Kampioenskappe. (hardloop – swem). Sy behaal ook ’n 4de plek in Triathle gedurende die Wes-Kaap kampioenskappe vir dogters o/15 en neem deel aan die SA Kampioenskappe. (skiet – swem – hardloop). Met hierdie prestasie, kwalifiseer Mia om as lid van die Suid-Afrikaanse span deel te neem aan die Wêreld Kampioenskappe. Halfkleure – Nuwe Toekenning. MIA VAN ZYL LASER RUN Behaal ’n 3de plek in Laser run in die Wes-Kaap kampioenskappe vir dogters o/15. Neem deel aan die SA Kampioenskappe en behaal ’n 10de plek. Halfkleure – Nuwe Toekenning. MIA VAN ZYL KARATE Behaal ’n 3de plek as lid van die Suid-Afrikaanse karate-span wat aan die Europese Kampioenskappe in Italië deelgeneem het. Volkleure – Nuwe toekenning. LUANNE DU PLESSIS Achieved a 3rd place as a member of the South African Karate team that took part at the European Championships in Italy. Full Sertifikaat vir Prestasie in ritmiese gimnastiek. Behaal ’n 1ste plek in die WP-kampioenskappe. Neem deel aan die SA kampioenskappe in Gauteng, waar sy ’n goue medalje verower. Volkleure – Nuwe Toekenning. MEGAN KOCH Sertifikaat vir prestasie in ritmiese gimnastiek. Behaal ’n 1ste plek in die WP-kampioenskappe. Neem deel aan die SA kampioenskappe in Gauteng, waar sy ’n goue medalje verower. Volkleure – Nuwe Toekenning. MIA KOCH KRIEKET Sertifikaat vir prestasie in krieket. Verteenwoordig die Drakenstein T20-damesspan by die Boland Junior T20 kampioenskappe. Gekies vir die 0.14 Wes-Kaapspan wat in Desember gaan deelneem. Halfkleure – Hertoekenning. VERNE SOLOMONS Lid van die o.19 Boland Krieketspan. Halfkleure – Nuwe toekenning. CORNELIA DESTROO SPORT AEROBICS Sertifikaat vir Prestasie in Sport Aerobics. Verteenwoordig Westelike Provinsie by die Suid- Afrikaanse Sport Aerobics Kampioenskappe. Halfkleure – Nuwe toekenning. ALMARIE JOUBERT SHORE ANGLING Certificate of achievement in Shore Angling. Selected for the Western Cape Shore Angling u16 team that participated in the South African Shore Angling Association Interprovincial Tournament. Half colours – New award. MELISSA ROSSOUW CANOEING Certificate of Achievement in Canoeing. Second place at the Western Cape Canoe Union Marathon Champs K2 and third place at Western Cape Canoe Union Marathon Champs K1. WHITNEY APPOLIS colours – New Award. REBECCA SHELLY RITMIESE GIMNASTIEK
61 LAR
La Rochelle Hoër Meisieskool | Girls’ High School Paarl
Made with FlippingBook - Online magazine maker