La Rochelle Yearbook 2023

Prize-giving

SPORT- EN KULTUUR PRYSUITDELING MUURBAL Sertifikaat vir entoesiasme, vordering en toewyding in muurbal. JENNA BEKKER Certificate for enthusiasm, dedication and leadership in squash. GEMMA DEACON Marieta Laubscher Floating trophy for the most points accumulated throughout the duration of the league. AIMEE DU PREEZ Marli was lid van die o.19 Boland Junior muurbalspan wat aan die interprovinsiale toernooi deelgeneem het. Volkleure: Nuwe toekenning. MARLI LIEBENBERG SKAAK Deelname aan die Sentraal Wynlande- skaakkompetisie. Halfkleure: Hertoekenning. ZHANÉ LUBBE CROSS COUNTRY Sertifikaat vir entoesiasme en toewyding in landloop. LISA PUNT Sertifikaat vir vordering in landloop. EMMA PIETERS, NICA SNYMAN, EMILY SCHOEMAN Sertifikaat vir entoesiasme, vordering en leierskap in landloop. (Kaptein vir 2023). FRANKIE MONTGOMERY Sertifikaat vir entoesiasme, toewyding en vordering in landloop. Neem deel aan die Boland Landloop- kampioenskappe en behaal ’n 11de plek vir dogters o/14. Wisseltrofeë vir die beste junior atleet in landloop. MIA VAN ZYL Certificate for enthusiasm, dedication and progress in Cross Country. Member of the Boland Cross Country Team that participated in the Western Cape Championship. She receives the Shaun Simpson trophy for the Best Senior Cross Country Athlete. Half Colours: New Award. KÉSHA OCTOBER TENNIS Sertifikaat vir toewyding en entoesiasme in tennis. MARI JOUBERT Sertifikaat vir toewyding en entoesiasme asook die junior tennisspeler met die meeste potensiaal. ISOBEL KRÖHN Sertifikaat vir toewyding en entoesiasme. Wisseltrofeë vir die Sertifikaat vir toewyding en entoesiasme. Amelie was ’n lid van die o.19 Boland Kavaliers tennisspan wat ’n goue medalje by die streekstennistoernooi gewen het. Half Kleure: Nuwe Toekenning. AMELIE PELHAM Sertifikaat vir vordering, toewyding en entoesiasme. Rika Weirich-wisseltrofee vir die beste vordering in tennis. Tineke is in Januarie 2023 opgeneem in die o.19B- Boland Kavaliers span. Sy verteenwoordig ook die o.19 Boland Kavaliers in Julie 2023. Halfkleure: Hertoekenning TINEKE LOUW Certificate for leadership, dedication and enthusiasm 2023 (Captain of the 1st team). Munchmeyer Floating trophy for Best Senior Tennis Player of the Year. Member of the u18A Boland Cavaliers Team. Half Colours: re-award. JORDAN ARMSTRONG beste junior tennisspeler. CHRISTINE KINGSLEY

SWIMMING Certificate for enthusiasm and dedication in swimming. JEANNETTE MÜGGENBURG, LUSHANÉ RIES, MADA MALAN, SUMMER JARDINE, LUMARI RIES Sertifikaat vir leierskap in swem. EMMA KOCH Sertifikaat vir uitnemende prestasie in swem. Mignon kwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse vlak 2- kampioenskappe en neem deel aan die Wes-Kaapse B-kampioenskappe. MIGNON BURGER Sertifikaat vir uitnemende prestasie in swem. Anmi neem deel aan die Wes-Kaapse B- kampioenskappe en behaal die volgende medaljes: Silwer – 50m rugslag Brons – 100m rugslag. Anmi ontvang van die Kaapse Wynland-streek half kleure. ANMI SLABBERT Sertifikaat vir uitnemende prestasie in swem. Neem deel aan die Wes-Kaapse B-kampioenskappe en behaal die volgende medaljes: Goud – 50m borsslag, 100m vryslag. Silwer – 200m IM, 100m borsslag, 50m vryslag Brons – 4 x 50m medley aflos. Neem deel aan die vlak 2-kampioenskappe en behaal die volgende medaljes: Goud – 12-14 jaar 4 x 100m vryslag-aflos. Brons – 12- 14 jaar 40 x 50m vryslag-aflos, 200m IM. ADELMARI BARNARD Certificate for Achievement in Swimming. At the South African Long Course National Championship Lilianne obtains a Bronze medal for 100m backstroke and silver medal for 50m backstroke. She received Full Western Province Colours. At the South African Schools Championship Lilianne receives a bronze medal for 50m backstroke. Lilianne has qualified for the South African National Championships in both Long and Short Course in 2024. Full Colours: New Award. Floating Trophy for the Best Achievement at Swimming Galas. PAASC B Kruger Floating Trophy for the Swimmer of the Year. LILIANNE HEBLER VOORTREKKERS Sertifikaat vir prestasie in voortrekkers. Nasionale toekenning – Lid van die Wes-Kaapspan. Halfkleure: Hertoekenning. WALMARI CROUS TOUTREK SKEIDSREGTER Sertifikaat vir prestasie in toutrek as skeidsregter. Graad 3-toutrek skeidsregter wat optree as beampte by die senior kampioenskappe wat in George en die Helderberg/Wynland-distrik plaasvind. WALMARI CROUS UNDERWATER HOCKEY Certificate for Achievement in Underwater Hockey. Member of the u15A Boland Team, achieved a 1st place at the Junior Nationals. Half colours: Re-award. ASHLEY OOSTHUIZEN Certificate for Achievement in Underwater Hockey. Member of the u15A Boland Team, achieved 1st place at the Junior Nationals. Half colours: New award. ISABELLA DE JAGER Sertifikaat vir uitsonderlike prestasie in onderwater-hokkie. Gesje was ’n lid van die o/15A-Bolandspan wat ’n 1ste plek by die junior kampioenskappe behaal het. Halfkleure: Nuwe toekenning. GESJE PRETORIUS Sertifikaat vir uitsonderlike prestasie in onderwater-hokkie. Emma is lid van die o.19-Bolandspan, wat ’n 3de plek by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe behaal. Sy was ook ’n lid van die Boland Senior vrouespan wat ’n 4de plek by die SA kampioenskappe behaal het. Emma is verder genooi na die Finale Keuringskamp in Januarie waar die Suid-Afrikaanse span gekies sal word. Volkleure: Hertoekening. EMMA KOCH

60 LAR

La Rochelle Hoër Meisieskool | Girls’ High School

Made with FlippingBook - Online magazine maker