La Rochelle Yearbook 2023
Prize-giving
VERTEENWOORDIGENDE RAAD VIR LEERDERS GRAAD 9 (2024)
1ste Netbalspan 2023. Jemma ontvang die Wisseltrofee vir veelsydigste Sportvrou van die Jaar. ANGIE PIETERSEN – Lid van die ASA-span na Potchefstroom. Lid van die SA-span na Germiston. Sy ontvang die Victrix Laudorum by die 4M as die beste baanatleet. Sy is die Boland- en Wes-Kaap-kampioen vir die 100m en 200m. By die ASA kampioenskappe ontvang sy die bronsmedalje vir die 200m en kom 5de in die 100m. By die SA-kampioenskappe ontvang sy ’n silwermedalje vir die 200m en ’n goue medalje vir die 100m. Angie ontvang die Wisseltrofee vir Sportvrou van die Jaar. ZENADE OCTOBER – Member of the Boland, Western-Cape, and ASA Athletics Teams. Tenth position in Grade 12. Zenade receives the Floating Trophy for Highest Achievement in Academics and Sport. LIANA HUMAN – Houdingster. Second highest marks achieved in English First Additional Language. Tweede hoogste punte behaal in: Afrikaans Huistaal, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskappe, Wiskunde. Boekprys vir die derde hoogste punte behaal in Graad 12 – 91,67%. Volkleure: Hertoekenning. Top Tien Balkie. FRANKIE MONTGOMERY – Houdingster. Third highest marks achieved in English First Additional Language. Derde hoogste punte behaal in: Afrikaans Huistaal, Wiskunde. Tweede hoogste punte behaal in Frans Tweede Addisionele Taal. Tweede hoogste punte behaal in Rekenaartoepassingstegnologie. Boekpryse vir die hoogste punte behaal in: Lewensoriëntering, Besigheidstudies. Wisseltrofee en Boekprys vir die hoogste punte behaal in Rekeningkunde. Boekprys vir die tweede hoogste punte behaal in Graad 12 – 93,62%. Volkleure: Hertoekenning. Top Tien Balkie. IRIS SAUNDERS – Berman Floating Trophy and Book prize for Highest Marks achieved in English Home Language. Boekprys vir die hoogste punte behaal in Rekenaartoepassingstegnologie. Coetzee-wisseltrofee en Boekprys vir die hoogste punte behaal in Afrikaans Huistaal. Cillie-wisseltrofee en boekprys vir die hoogste punte behaal in Wiskunde. Kohn-wisseltrofee en boekprys vir die hoogste punte behaal in Fisiese Wetenskappe. Rust-wisseltrofee en boekprys vir die hoogste punte behaal in Lewenswetenskappe. Boekprys vir die hoogste punte behaal in Graad 12 – 94,86%. Volkleure: Hertoekenning. Top Tien Balkie.
Ninke Coetzee Dané Meintjes Demi Williams
GRAAD 10 (2024) Kylie Basson Corin Joseph Tinette le Roux GRAAD 11 (2024) Lael Frankfort Mekayla Griffiths Claire le Roux GRAAD 12 (2024) Aimée du Preez Ayesha Hendricks Kelsey van Sitters (Chairperson) STUDENTERAAD GRAAD 11 IN 2024: 1 Leigh Adams 2 Zahrah Docrat 3 Lael Frankfort 4 Claire le Roux GRAAD 12 IN 2024: 1 Nikitta Arend 2 Aimée du Preez 3 Klara Durr-Behrens 4 Damienne Greenhalgh 5 Ayesha Hendricks 6 Liza Jacobs 7 Sisca Joubert 8 Nina Scheepers 9 Kelsey van Sitters 10 Jenna van Wyk 11 Ané Viljoen 12 Nalene Visser
58 LAR
LEIERSKAP Deputy Head girl Book Prize:
Jessica Eckhardt Johré Blommetjies
Head girl Book Prize:
HOOFMEISIE : Nalene Visser DEPUTY HEAD GIRL: Ayesha Hendricks
EREKLEURE LEIERSKAP Hoofmeisie:
Nalene Visser
Deputy Head girl:
Ayesha Hendricks Marcél Dippenaar
Koshuis Onderhoofdogter:
Graad 9 Top 10
Koshuis Hoofdogter:
Mia-Mickay Steenkamp
LEIERS KOSHUISPREFEKTE 2024 1. Kiera-Lee Abrahams 2. Catherine Brandt 3. Nina Carstens 4. Marcél Dippenaar (Onderhoofdogter) 5. Liza Jacobs 6. Keira-Lee Koekemoer 7. Lushané Ries 8. Emily Schoeman 9. Mia-Mickay Steenkamp (Hoofdogter) 10. Beate van Niekerk
11. Kyla Vienings 12. Nalene Visser
La Rochelle Hoër Meisieskool | Girls’ High School
Made with FlippingBook - Online magazine maker