La Rochelle Yearbook 2023
Prysuitdeling
ALIX HAMMOND – Book Prize for the highest marks achieved in Geography. Half Colours: New Award. JORJA KOCK – Half Colours: New Award. INÉ LE ROUX – Halfkleure: Nuwe Toekenning. LIBHONGO MADLEBE – Half Colours: New Award. LESHAYE PAULSE – Second highest marks achieved in: Tourism, Mathematical Literacy. Half Colours: New Award. MARNÉ SWANEPOEL – Halfkleure: Nuwe Toekenning. MAJA THORPE – Derde hoogste punte behaal in: Rekenaartoepassingstegnologie. Duits Tweede Addisionele Taal. Halfkleure: Nuwe Toekenning TARAH WARIES – Posture Star. Third Highest Marks achieved in Business Studies. Half Colours: New Award JESSICA ECKHARDT – Third highest marks achieved in: English Home Language, History. Boekprys vir die hoogste punte behaal in Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Joubert Neethling book prize for Creative Writing. Half Colours: Re-Award. AMELIE FERREIRA – Creata-wisseltrofee vir die beste prestasie in Skeppende Skryfwerk, Graad 12. Halfkleure: Hertoekenning. JANI SNYDERS – Tweede hoogste punte behaal in Gasvryheidstudies. Boekprys vir die hoogste punte behaal in Gasvryheidstudies Prakties. Halfkleure: Hertoekenning. SHANI VAN DER MERWE – Derde hoogste punte behaal in Frans Tweede Addisionele Taal. Halfkleure: Hertoekenning. BIANCA VAN DER WALT – Boekprys vir die hoogste punte behaal in Duits Tweede Addisionele Taal. Halfkleure: Hertoekenning. JORDAN ARMSTRONG – Full Colours: New Award. INGE HEYNES – Full Colours: New Award. CAITLYN LE ROUX Book prize for the highest marks achieved in Mathematical Literacy. Full Colours: New Award. AMY SMIT – Derde hoogste punte behaal in Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Full Colours: New Award. MIA VALENTINE – Second highest marks achieved in Drama. Full Colours: New Award. ZENADE OCTOBER – Tweede hoogste punte behaal in Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Second highest marks achieved in Mathematical Literacy. Book prize for the highest marks achieved in Drama. Tenth highest marks achieved in Grade 12 – 86,43%. Full Colours: Re-award. Second highest marks achieved in History. Ninth highest marks achieved in Grade 12 – 87,33%. Full Colours: Re-Award. GABRIELLE WITBOOI – Houdingster. Tweede hoogste punte behaal in Lewensoriëntering. Book prize for the highest marks achieved in English First Additional Language. Boekprys vir die hoogste punte behaal in Musiek. Agste hoogste punte behaal in Graad 12 – 87,9%. Volkleure: Hertoekenning. Top Tien Balkie. CAITLIN CUPIDO – Third highest marks achieved in Accounting. Second highest marks achieved in Engineering Graphics and Design. Boekprys vir die hoogste punte behaal in Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Seventh highest marks achieved in Grade 12 – 88,1%. Full Colours: Re-Award. Top Ten Badge. RIZIA SERIA – Derde hoogste punte behaal in Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Second highest marks achieved in: English Home Language, Business Studies. Book prize for the highest marks achieved in History. Britz Floating Trophy and Book Prize for the highest marks achieved in French Second Additional Language. Sixth highest marks achieved in Grade 12 – 88,52%. Full Colours: Re-award. Top Ten Badge. QUINNE LUDICK – Derde hoogste punte behaal in: LEISHA DANIELS – Full Colours: New Award. SIAN FRANKFORT – Full Colours Re-award.
Lewensoriëntering. Toerisme. Boekprys vir hoogste punte behaal in Ontwerp. Boekprys vir hoogste punte behaal in Ingenieursgrafika en Ontwerp. Wisseltrofee vir die belowendste leerder in Kuns geskenk deur Michele Redelinghuys. Vyfde hoogste punte behaal in Graad 12 – 88,71%. Vokleure: Hertoekenning. Top Tien Balkie. JUANÉ LE ROUX – Houdingster. Derde hoogste punte behaal in: Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe. Tweede hoogste punte behaal in: Duits Tweede Addisionele Taal, Wiskunde. Vierdie hoogste punte behaal in Graad 12 – 89,29%. Volkleure: Hertoekenning. Top Tien Balkie. LEA PRINSLOO – Lea is ’n lid van die skoolkoor wat aangewys is as die kategoriewenner by die Paarl Valley Eisteddfod. Sy is ’n lid van die skoolorkes en het deelgeneem aan die skool musiekblyspel as ’n sanger en orkeslid. Sy is ook ’n lid van die Frank Pietersen Senior Strings Orchestra. Lea het deurgedring na die semi-finale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie. Sy behaal 95% vir klavier by die Western Cape Virtual Eisteddfod sowel as 88% vir haar Graad 4 Royal Schools klaviereksamen. Lea ontvang die Louise Smit Wisseltrofee vir Junior leerder wat ’n bewese prestasie gelewer het as uitvoerende kunstenaar, om haar te inspireer tot verdere prestasies. Hierdie Wisseltrofee is Louise Smit se Artes-beeltjie. IRIS SAUNDERS – Die Lizette Rabe-prys vir Innoverende denke wat bestaan uit ’n groot stipendium asook ’n boekprys, geskenk deur Lizette Rabe vir die mees kreatiewe Matriekleerder: iemand wat krities, uit-die-boks dink en innoverend dink, wat bestaande paradigmas bevraagteken, sommer net iemand wat anders dink. ANERINE VAN WYK – Heléne Loubser-medalje oorspronklik geskenk deur die Loubserfamilie in 1961 ter nagedagtenis aan hul ouma, Helene Loubser, ’n oudleerling, van La Rochelle. Dit word toegeken aan ’n leerder wat volgens haar mede-gr.12’s Liefde teenoor haar medemens betoon en uitgeleef het deur haar hele skoolloopbaan. Die Abbigail le Riche Trofee word toegeken aan Anerine vir haar Toewyding en Passie vir die Lewe deur haar hele Skoolloopbaan. LARA WHATNEY – Lara acted as Dance Captain this year. Choreographer for the Grade 8 concert in the beginning of the year. Selected as lead dancer and dance captain of school production, Dirty Dancing. Participated in the regional Theatre Dance Association hip-hop dance competition: MOVE on the 17th and 18th of September 2023, in Sea Point, Cape Town. Receives 1st place, gold in solo division, 1st place gold in senior group division called Supreme, 1st gold in senior trio division. She qualifies for the national competition to be held in Sea Point, Cape Town. We award Lara the Elsa Klompje Floating Trophy for Dedication to the Arts. MIA VALENTINE – Mia acted as the Vice-Captain for the drama club this year. She is also a member of the dance club. Plays a lead role in school production, Dirty Dancing. Participated at the National All Girls’ Festival in April 2023, plays lead role in school production, Kintsugi: Shining Through the Cracks. The production placed 2nd overall and she is awarded best supporting actress at the festival. She participates at the Paarl Valley Eisteddfod for English Recitation poetry and receives a gold plus. Participated in the National Cecchetti Ballet Examination, Intermediate and obtained a 73%. Trophy winner at Paarl Valley Eisteddfod for Best 15–16-year jazz group dance. For these achievements we award Mia the Floating Trophy for Culture Woman of the Year. GABRIELLE WITBOOI – Gabrielle Witbooi neem vanjaar deel aan die skool se musiekblyspel, sy is ook een van die lede van die Con Spirito ensemble-groep. Sy is die ondervoorsitter van die koorkomitee en ’n uitblinker musiekleerder wat beide sang en klavier as vak neem. Agste posisie in Graad 12. Gabrielle ontvang die Wisseltrofee vir hoogste prestasie in Akademie en Kultuur. GEMMA DU TOIT – Lid van die 4M Swemspan sowel as die
57 LAR
La Rochelle Hoër Meisieskool | Girls’ High School Paarl
Made with FlippingBook - Online magazine maker