La Rochelle Yearbook 2023

Jaarverslag

Thank you to the Jack Meyer Art Centre and Frank Petersen Music Centre for their partnerships with La Rochelle. Ons is baie dank aan mnr. James Genis, kringbestuurder van Kring 8, verskuldig. Sy leiding en wysheid is van onskatbare waarde. The officials of the WCED, Mr Brent Walters, Ms Jeanette Harker and their staff who always offer their services. Dankie aan die Skoolbeheerliggaam vir hulle ongelooflike ondersteuning. Dankie aan mev. Leslee Durr vir haar leiding as voorsitter, mnr. Stiaan van der Westhuizen (tesourier), mnr. Francois Pieters (ondervoorsitter), mnr. Adriano Bertoncello (fasiliteite en onderhoud), mnr. Riel Malan (IT), mnr. Ewan Abrahams (sport), me. Nadene van Aswegen (akademie en welstand), mnr. Bradley Greenhalgh (beleide), mev. Karin Leibbrandt (bemarking), mev. Sonnet Vorster (koshuis) en mnre. Cristiano Sassoli en Sarel Rossouw wat by verskeie projekte betrokke was. Dankie aan die koshuispersoneel wat uit hulle pad gaan om in die koshuis ’n huislike atmosfeer te skep. Mevv. Sonnet Vorster (superindendent), Lida Hendrikse (bestuurder), me. Adéle Bothma en hulle hele span, is ware staatmakers. Dankie aan die Feedem-span vir die lekker kos – die Larries sien uit na elke ete en wonder watter bederf daar vir hulle wag! Thank you to Mrs Karelien Venter, Chairperson of the Old Girls’ Union, for making sure that we stay in touch with our old girls and for organising and co-ordinating the reunions. Baie dankie aan mev. Bonita Koch, voorsitter van die OOV, wat saam met haar span vir ons bystaan en ondersteun. ’n Spesiale groot dankie vir julle bydrae om die La Rochelle gholfdag ’n reuse sukses te maak. Ons kan nie ’n dag sonder mnr.

La Rochelle se Feedem -spysenieringspan dring weer, vir die vierde jaar, deur na die finale rondte van die Feedem Nasionale Kulinêre Vaardigheidskompetisie wat by Leopard’s Leap plaasvind. Hulle is een van slegs agt spanne wat kwalifiseer en dit is voorwaar ’n groot prestasie. The annual Farewell Hostel Dinner for the Matrics took place on 10 October. The Study Hall looked magnificent, while Feedem served an impressive three-course meal. Die Kamerkonsert vind op 16 Mei in die skoolsaal plaas, waar ons musiekleerders ons siele met pragtige musiek voed. In Augustus bring die Larries ’n verwerkte musiekblyspel weergawe van die bekende film, “ Dirty Dancing ” , op die planke. Met Iris Saunders (gr. 12) as Baby , Johré Blommetjies (gr. 12) as Penny en Cleto van Rooi (gr. 12 – HJS), bou La Rochelle voort om voortreflike produksies in die Wynlande aan te bied. The Larries shared the stage with boys from Paarl Boys’ High, Paarl Gymnasium, Boland Landbou, Wellington College, Labori High School and Noorder-Paarl Secondary School. Die voorbereiding en repetisies neem reeds in November 2022 ’n aanvang, en ons is baie trots op die talentvolle Larries wat deelneem. The Culture Showcase that took place on 16 October at the Old Tannery in Wellington was an unforgettable evening of outstanding performances. The event was a true testament to the talent and dedication of all those involved. The musicians, Choir and Con Spirito Chamber Choir showcased their exceptional skills, filling the air with enchanting melodies and the Drama learners had us spellbound with their performances. Die Ma-en-dogtertee , met Méla Botha as gasspreker (oudleerder en Onderhoofmeisie 2021), se tema was “ Positivy-Tea ”. Die ma’s en dogters dra kleurvol by tot die oggend met hulle kreatiewe verfversierings van koffiebekers. The annual Grade 11 Hospitality Studies High Tea

11 LAR

and Grade 10 Hospitality Studies Breakfast were hosted in the Learning Centre once again. Bedankings I wish to express my heartfelt gratitude and appreciation to everyone who has contributed to the growth and success of our school community. It has been a year filled with challenges and triumphs and I am proud of what we have achieved together. Dankie aan juffrouens Amanda Lochner en Johanna Heydenrych (née Longland) vir hul voortgesette ondersteuning. Dankie aan Drakentein Munisipaliteit vir hul goeie diens en bystand met die elektrisiteitsprojek by die skool.

Peter Whitmore en sy raakvatspan nie. Dankie dat julle altyd met ’n glimlag die ekstra myl stap. Ons waardeer julle. Dankie ook aan ons administratiewe personeel: mev. Elizabeth Ulyate by finansies en mevv. Nita Volschenk en Marian Neethling by ontvangs. Julle bly altyd geduldig met ons wanneer ons nou dadelik en op die nippertjie iets benodig. A special word of thank you to the School Management Team, for their unwavering dedication to ensure that the journey upon which La Rochelle Girls’ High School embarked this year, was filled with opportunities and support.

In conclusion In the words of Albert Einstein: ‘ The only source of knowledge is experience ’. This quote reminds us that it is through the experiences we share, the lessons we learn, and the bonds we form that we truly grow and thrive. Together, we have created a vibrant and nurturing environment for our learners to gain knowledge and

experience that will serve them well in their future endeavours. We will continue to build a legacy of excellence and inspire the next generation of leaders, thinkers, and doers. Larrie greetings

Mrs Elsabé Conradie

La Rochelle Hoër Meisieskool | Girls’ High School Paarl

Made with FlippingBook - Online magazine maker