La Rochelle Yearbook 2023

Verenigings

Debat Nadat die Larries verlede jaar afskeid geneem het van baie van ons ervare debateerders, het ons vanjaar met ’n nuwe groep sprekers begin, wat baie gretig was om te leer en ervaring op te doen. Die ou hande het tydens opleidingsessies hul ervaring met die nuwelinge gedeel. Na baie voorbereiding, onder die leiding van mevv. Carla Uys en Luzanne Oosthuizen, was die nuwelinge slaggereed om die nuwe uitdagings aan te durf en die ervares om hul spiere by die kompetisies te bult. Ons het vanjaar aan die Dink of Sink onvoorbereide debatskompetisie deelgeneem. Die onderskeie spanne wat nie voorheen saam deelgeneem het nie, het hul goed van hul taak gekwyt en na elke rondte baie geleer en gegroei. Tydens hierdie kompetisie, het ons juniorspan na die semi-finale rondte deurgedring. Ons is baie trots op die gr. 8’s wat hul vrou teen meer ervare spanne gestaan het! Verder het ons ook aan Con Spirito se voorbereide debatskompetisie deelgeneem. Die seniors se onderwerp was “ Universiteitsopleiding is die beste opsie vir naskoolse studies ”, terwyl die juniors die onderwerp “ Skolesport word oordryf ” moes aanpak. Die debatspan is gekenmerk deur entosiasme, toewyding en bereidwilligheid. Dankie aan elke deelnemer en persooneellid wat verseker het dat ons ’n suksesvolle en leersame jaar beleef het.

Debat Voor: Quinne Ludick, mev. Jané du Toit (Koördineerder), mev. Luzanne Oosthuizen (Koördineerder), mev. Carla Uys (Koördineerder), Liana Human (Voorsitter) Agter: Paula Jacobs, Riané Louw, Ronel Strauss, Anya van Jaarsveld, Zheté Morrie

Debat Kayla van Niekerk, Cjristine Kingsley, Megan Jansen, Lea Prinsloo

109 LAR

Debating Front: Makaziwe Gqiba, Rizia Seria (Chairlady), Mrs Tracy Meyer (Co-ordinator), Damienne Greenhalgh (Vice-Chairlady), Leah Johnson Middle: Nina Hartnick, Meeka Cupido, Carly van Zitters, Ariëlla van Zyl, Caitlin Marsh Back: Zahrah Docrat, Ayesha-Leigh Arendse, Rachel Jewell, Cyhann Willcock, Keira Green, Skylah Blankenberg, Amber Siebrits Absent: Indya-Sage de Wet

Zheté Morrie

Voorsitter

Zahrah Docrat, competed in the All Girls’ Festival in Bloemfontein. After an intense three days of non-stop debating, the team finished 4th overall. A special word of congratulations to Damienne, who ranked 10th in the individual Best Speaker category. This year has been outstanding, and I thank all the Larries, as well as Mrs Tracy Meyer, for their resilience, enthusiasm and perseverance. I wish Damienne Greenhalgh and Zahrah Docrat everything of the best for the upcoming year. Under their leadership, the excellent team of debaters will accomplish incredible feats!

Debating La Rochelle has many enriching societies, but I may be a tad biased in saying that Debating is the best. It has taught me an immeasurable amount over the past five years and I can confidently say that debating has changed my life. Two senior and three junior teams competed in the Boland League in the first three terms. Despite the many challenges which the society encountered, the Larries persevered and achieved results of which they can be proud. In April, the Senior A Team, comprising Rizia Seria, Rachel Jewell, Damienne Greenhalgh and

Rizia Seria

Chairperson

La Rochelle Hoër Meisieskool | Girls’ High School Paarl

Made with FlippingBook - Online magazine maker