La Rochelle Yearbook 2022

Studenteraad

S T U D E N T E R A A D VOOR: Cara Pieters, Jeanne du Toit (Hoofmeisie), mev. Hannatjie Naudé, mev. Karin Leibbrandt, Milan Horn (Deputy Head Girl), Shamira Titus MIDDEL: Inge van der Westhuizen, Shani van der Merwe, Sian Frankfort, Signe Pietersen AGTER: Jessica Eckhardt, Julia Freeman, Amy Jacobs, Thabisa Yekani, Beryl Briers-Louw, Jehan Dollie, Johré Blommetjies, Jody James

staat te maak gedurende moeilike tye, ten einde saam te kan blom. Ons het ’n bedrywige tweede kwartaal afgesluit met die Pa-en-dogter-aand . Meneer Swart was die seremoniemeester en het die algemene kennis vrae gelei. Die koue wintersaand was die perfekte atmosfeer vir ’n kerriemaaltyd en ’n geleentheid vir die pa’s en dogters om saam te kuier, maar ook vir die pa’s om mekaar te leer ken. Stigtersdag het die Studenteraad die voorreg gehad om tydens ’n saalbyeenkoms ’n humoristiese opvoering oor die skool se geskiedenis uit te beeld. Ons het ook ’n algemene kennis vasvrae gehad en me. Amanda Lochner sou trots gewees het op die vlinke wyse waarop die Larries die vrae beantwoord het. Aan die einde van ons termyn as leiers, het ons gesien hoe die Daisies werklik geblom het. Om dit te vier, het ons aan elkeen van hulle ’n pakkie Daisy-saadjies

oorhandig, wat hulle moes plant en kweek. Op Uitstapdag het hulle dit aan hul Miladies oorhandig. As ’n Studenteraad het ons die verantwoordelikheid gehad om ons graad en mede-Larries se belange op die hart te dra en te verteenwoordig. Ons het daarna gestrewe om die skool ’n plek met ’n postiewe atmosfeer en ’n aansteeklike gees te maak. Ons glo dat ons in ons doel geslaag het. We wish Johré and Jessica and their team the best of luck for 2023. To all the Matrics of 2023: enjoy your year, because before you know it, you will be joining us as members of the Larrie Alumni! Soet klink ons die naam – La Rochelle ! En Avant ! J e a n n e d u T o i t (Ho o f m e i s i e ) & Mi l a n Ho r n (De p u t y He a d G i r l )

83

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker