La Rochelle Yearbook 2022

Prysuitdeling

S P ORT - E N KU LT UUR - P RY S U I T D E L I NG K U L T U U R V O O R T R E K K E R S WALMARI CROUS – Nasionale Toekenning: Lid van die Wes-Kaapspan. (Halfkleure: Nuwe Toekenning) S K A A K ZHANÉ LUBBE – Lid van die Kaapse Wynlandspan na Wes-Kaap Skole Skaaktoernooi. (Halfkleure: Nuwe Toekenning) AVA N T I BIANCA VAN DER WALT – Sertifikaat vir Toewyding. IRIS SAUNDERS – Sertifikaat vir Uitstekende Joernalistiek. JESSICA ECKHARDT – Certificate for Best Article. KELSEYVANSITTERS –Certificate for EnthusiasmandDedication. MU S I E K INGE VAN DER WESTHUIZEN – Elize Scheepers -trofee vir die Veelsydigste Musiekstudent in graad 12; Parkin- wisseltrofee vir die Mees Toegewyde Sangstudent in graad 12; Trofee vir Beste Prestasie in Eksterne Praktiese Eksamens. D E B A T / R E D E N A A R S LIANA HUMAN – Sertifikaat vir Entoesiasme, Toewyding en Leierskap in Debat. AMY JACOBS – Sertifikaat vir Entoesiasme, Toewyding en Leierskap in Debat; Lid van die La Rochelle-debatspan sedert 2018; Deelname aan die Nasionale Finale Rondte van die ATKV debatskompetisie. (Volkleure: Nuwe Toekenning). JEANNE DU TOIT – Sertifikaat vir Entoesiasme, Toewyding en Leierskap in Redenaars; Lid van die La Rochelle-debatspan sedert 2018; Deelname aan die Nasionale Finale Rondte van die ATKV -debatskompetisie. (Volkleure: Nuwe Toekenning). JACINDA RUTHVEN – Christa Vos -wisseltrofee vir die Beste Junior Redenaar; Dring deur na en neem deel aan die Finale Rondte van die Radikale Redenaarskompetisie waar sy ’n vierde plek behaal. (Halfkleure: Nuwe Toekenning). BERYL BRIERS-LOUW – Bergh -wisseltrofee vir die Beste Senior Redenaar; Deelname aan die Semi-finale Rondte van die ATKV redenaarskompetisie. R I T M I E S E G I MN A S T I E K MIA KOCH – 2de plek by Wes-Kaap Kampioenskappe (Vlak 6, Dogters o.15); Lid van die Wes-Kaapspan by die SA Ritmiese Gimnastiek Kampioenskappe. Algehele 9de plek. (Halfkleure: Nuwe Toekenning) MEGAN KOCH – Wenner van haar afdeling by Wes-Kaap Kampioenskappe (Vlak 6, Dogters o.15); Lid van die Wes Kaapspan by die SA Ritmiese Gimnastiek Kampioenskappe. Algehele 7de plek. (Halfkleure: Nuwe Toekenning) A R T ROMÉ RICHTER – Prize Winner at the Paarl Valley Eisteddfod. (Half Colours: New Award) LARA PRETORIUS – Prize Winner at the Paarl Valley Eisteddfod. (Half Colours: New Award) D A N C E ( H I P H O P ) KIERA BATTS – Member of two dance groups at the South African Championships. 1st ( Megacrew – Adult) and 3rd (Junior Crew). SA Dance Colours and qualified for international competition in Portugal. (Full Colours: Re-award) LARA WHATNEY – Certificate for Dedication, Creativity and Leadership in Dance; Member of two dance groups at the South African Championships. 1st ( Megacrew – Adult) and 3rd (Junior Crew). SA Dance Colours and qualified for international competition in Portugal. (Full Colours: Re-award)

Hoogste Punte behaal in Afrikaans Huistaal; Britz Wisseltrofee en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Frans Tweede Addisionele Taal; Wisseltrofee en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Rekeningkunde; Rust -wisseltrofee en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Lewenswetenskappe; Kohn wisseltrofee en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Fisiese Wetenskappe; Cillie Wisseltrofee en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Wiskunde; Boekprys en Vega -Geskenkbewys vir die Hoogste Punte behaal in graad 12 (95,14%); Volkleure: Hertoekenning. S PA N S K I L D Is in 1940 toegeken vir sport, liggaamlike opvoeding, klaswerk, stiptheid (punte is selfs afgetrek vir praat in die gange!); In 1950 is dit toegeken vir swem, netbal, tennis, Dux (voorbeeldigheid, ‘vertroubaarheid’), stiptheid, skoolprestasie en klaswerksters. Punte in 2022 saamgestel uit: Atletiek (Cillie) Swem (Cillie) Netbal (Murray) Hokkie (De Villiers) Akademie(Cillie) Die spanskild-wenner: Cillie (Captain, Shamira Titus and Vice Captain, Cassandra Malgas) L E A D E R S 2 0 2 3 V R L / R C L Graad 9: Hanaan Gaffoor , Corin Joseph, Tinette le Roux Grade 10: Lael Frankfort, Mekayla Griffiths, Claire le Roux Grade 11: Ayesha Hendricks, Sisca Joubert, Kelsey van Sitters Graad 12: Sian Frankfort, Frankie Montgomery, Rizia Seria (Chairperson) K O S H U I S P R E F E K T E / Johré Blommetjies, Kayleigh da Silva, Jessica Eckhardt Alix Hammond, Emma Koch, Ine le Roux, Zenade October Jani Snyders, Monja Strydom, Emily Williams S T U D E N T E R A A D / S T U D E N T C O U N C I L Johré Blommetjies (Head Girl) Jessica Eckhardt (Deputy Head Girl) GRAAD 11: Aimee du Preez, Ayesha Hendricks, Kelsey van Sitters, Nalene Visser GRAAD 12: Caitlin Cupido, Sian Frankfort, Mila Franklin, Juané le Roux, Frankie Montgomery, Rizia Seria, Amy Smit, Shani van der Merwe, Allison van Wyk, Gabrielle Witbooi E R E K L E U R E L E I E R S K A P : HEAD GIRL: Johré Blommetjies DEPUTY HEAD GIRL: Jessica Eckhardt DEPUTY HEAD GIRL BOOK PRIZE: Milan Horn HOOFMEISIE-BOEKPRYS: Jeanne du Toit H O S T E L P R E F E C T S Frankie Montgomery (Hoofmeisie) Anerine van Wyk (Onderhoofmeisie)

59

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker