La Rochelle Yearbook 2022

Koshuis-hoofmeisie

K O S H U I S - H O O F M E I S I E

D i e j a a r wa s d i e e e r s t e n o rma l e j a a r n a d i e Cov i d 19-pandemi e . Twee j aa r van i npe rk i ngs het groot af stande tussen mense gebr ing. Om di t te oorkom, het ons bes lui t op ‘ SISTERHOOD ’ as t ema v i r 2022 om d i e a f s t and t us s en mekaa r a f t e b r e e k e n s o d o e n d e n a d e r aan mekaa r t e beweeg .

op die planke gebring. Hulle het ons met dans, sang en selfs klavierspel vermaak. Die beoordeelaars was mev. Sonnet Vorster, me. Annadene Malan, Tannie Suzaan, Erwin Meyer (Hoër Jongenskool) en Hannes van Wyk (Hoër Landbouskool Boland). Daar was drie wenners, maar ons akteur vir die aand was Kyra Alexander. Die aand, wat vir groot pret gesorg het, sal lank onthou word.

Verskeie opwindende intergang kompetisies het plaasgevind. Vir die Brood-eet-kompetisie het elke gang ’n hele brood moes eet. Geel Gang was die wenners, met Roos Gang kort op hulle hakke. By Cake & Body was elke gang baie oorspronklik met hulle koek-ontwerpe. Blou Gang het die titel verower met die wen-tema, ‘ Blue Gender Reveal’ . Die Daisies het modeparade gehou en het ’n herwinbare rok gemaak met die tema, ‘ MET GALA’ . Dankie, La Rochelle, vir die groot voorreg om die koshuis te lei. Dit was ’n onvergeetlike avontuur gevul met lewensryke lesse. Die jaar was presies hoe ek my matriekjaar wou gehad het. Ek sal nie een oomblik van die jaar verruil vir ’n ander nie. Môre is aan niemand belowe nie en so het ons geleer om elke oomblik saam te geniet. Baie sterkte aan Frankie en Anerine en mag julle blom waar julle geplant is. Ek wens julle alle sterkte toe met die groot taak om die koshuis in 2023 te lei.

Ons span het die jaar afgeskop met ’n koshuis-prefekkamp in Clanwilliam waar ons die jaar se beplanning kon finaliseer. Die koshui sprefekspan het almal dieselfde visie gedeel – om 2022 ’n onvergeetlike jaar te maak in ons HUIS weg van die HUIS af. Die koshuis is ook die plek waar ons rus en vrede in die geselskap van ons susters vind en daarom is dit die plek waar ek die mooiste en snaakste herinneringe van my hoërskoolloopbaan gemaak het. Daar was elke week ’n aktiwiteit, soos koerantpapier-hokkie, fliekaande, ‘ musical chairs ’ of ‘ just dance ’- kompetisies. Die week voor 4M was Geesweek. Ons het die koshuis versier en het elke aand lekker saam gesing, gedans, geswem en selfs vlugbal gespeel. Die baie gewilde koshuis- hoodies is deur Emma Bel l ontwerp. Die hoodie , met die slagspreuk ‘SISTERHOOD’ daarop, het ’n kraag en die koshuiswapen is vir ekstra uniekheid aangebring. Die graad 8’s het ‘ Daisies Got Talent’

C a r a P i e t e r s (Ho o f m e i s i e )

42

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker