La Rochelle Yearbook 2022

K O S H U I S

Koshuis

K O S H U I S P E R S O N E E L

VOOR: Mev. Suzanne Adonis, mej. Lindsay Whare (Feedem), mnr. Stephan Swart, mej. Adéle Bothma (Hoof Toesighouer), mev. Sonnet Vorster (Superindendent), mev. Lida Hendrikse (Koshuisbestuurder), mej. Maryke Muller, mev. Ria Westraad, mej. Annadene Malan MIDDEL: Mev. Caroline de Villiers, mej. Schireline Lakey, mev. Jessica Botha, mej. Geraldine Claasen, mev. Marilyn Riekerts AGTER: Mev. Bernadette Andrews, mnr. Averoll Adonis, mev. Toekie van Vuuren, mev. Wyna Laubscher, mej. Odwa Famana, mev. Annaline Samuels, mev. Carmen September, mev. Christel Hall, mev. Cathrine de Bruyn

S U P E R I N T E N D E N T B O O D S K A P

Koshuistannies, kon vanjaar weer ’n Fresh on Faure Damesoggend aanbied. Dit was ’n ongelooflike stylvolle geleentheid met die werke van die Meksikaanse kunstenaar, Frida Kahlo, as die inspirasie vir die kleurvolle tafelversierings en décor. Marciel Hopkins, van Boer Soek ’n Vrou -faam, het as gasspreker opgetree. Sy het ons vermaak met staaltjies uit haar eie lewe en almal gemotiveer om dankbaar te leef en te werk met dít wat jy het. Die pragtige bedrag van R44 758.00, wat as wins aangeteken is, sal gebruik word om ‘wenslysie’-verbeterings in die Koshuis aan te bring. • Die jaarlikse Afsluitingsdinee vir die Matrieks is weer eens in ’n kleiner formaat aangebied – ’n positiewe oorblyfsel uit die COVID-era. Die Matrieks, Tannies en diensdoenende personeel was die gaste en die gr. 9’s het as kelnerinne opgetree. • The annual ‘ Cake and Body ’ event, which sees the different passages competing against one another, was, as usual, an enormous success. The seniors decorated a cake according to a theme, while the juniors presented a short programme. This year, Roos passage was the undisputed winner. • All thirteen bathrooms have now been upgraded and they look particularly stylish. • Upgrading of the wifi system serving the Hostel, Eendracht, Navarre and the Clubhouse, has been completed. • With the prospect of loadshedding that is here to stay for the foreseeable future, it is comforting to know that the Hostel and outer buildings can function independently. The generator, which is our mainstay, has recently been serviced and the power supply has been balanced which ensures that the power supply is more constant. We wish to express our sincere gratitude towards the School Governing Body, Mr Peter Whitmore and his magnificent team, as well as each member of the Hostel Staff, for working as a team in order to make Hostel life as pleasant as possible. In closing, we are humbled by the grace we receive from our Heavenly Father every day. Me v . S o n n e t V o r s t e r ( S u p e r i n t e n d e n t )

Mo the r Te r e sa sa i d : ‘ Be t hank f u l f or t he sma l l t h i ngs ; i t i s i n t hem t ha t your s t reng t h l i e s . ’ Rest assured, the La Rochelle Hostel is standing stronger than ever because of a spirit of thankfulness. Ons is dankbaar dat: • Ons COVID oorleef het; • Ons mekaar weer drukkies kan gee; • Ons maskers kon laat herwin omdat ons hulle nie meer nodig het nie; • Ons kan reis waarheen en wanneer ons wil; • Ons weer die ‘gewone’ goed kan doen. Dit is in hierdie gees van dankbaarheid dat ons graag oor die volgende aspekte verslag doen: 1. LEERDERS • Getalle: Ons het 2022 met 195 leerders begin en staan tans op 187. Dit is tog interessant om daarop te let dat dit meestal gr. 8- en 9-leerders is wat die Koshuis verlaat het. • Leerdergesindheid: Ons hoofleiers, Cara Pieters en Beryl Briers-Louw, het met hul pragtige voorbeeld, die positiewe wyse waarop die Miladies vanjaar meegedoen het, ondersteun. Dit het voorwaar ’n groot rol gespeel in die algemene welsyn van die Koshuisdogters. 2. PERSONEEL • Tannie Ria Westraat verlaat ons aan die einde van die jaar. Ons gaan haar uitnemende naaldwerkvaar dighede definitief mis. Sy was die persoon wat al die gordyne, blindings en vele meer vir ons gemaak het. Ons wens haar voorspoed toe en vertrou dat die kuier in Nieu-Seeland alle verwagtinge sal oortref. • Jennilee Adriaanse, een van ons knap lede van die huishoudingspan, het vanjaar ’n babaseuntjie ryker geword. 3. ALGEMEEN • Die Koshuiskomitee, bestaande uit ouers en die

40

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker