La Rochelle Yearbook 2022

AVA N T I VOOR: Mej. Janie Slabbert, mev. Carla Uys (Koördineerder), Inge van der Westhuizen (Redaktrise), Bianca van der Walt (Subredaktrise), mev. Soné Ackerman, mev. Marné Pedro Leisha Daniels, Daniell Lemmer 3DE RY: Haseena Allie, Kelsey van Sitters, Kelly Hill, Jessica Eckhardt, Mia Blaauw, Anique Mouton, Nina Goodwin AGTER: Iris Saunders, Chloé Farmer, Jeanmari Basson, Mila Malherbe, Zandrija Heyns, Rachel Jewell INLAS: Caitlin Cupido 2DE RY: Rizia Seria, Isabella Colatruglio,

Societies

AVA N T I Di e Avan t i - redaks i e span he t h i erd i e

aan leerders die geleentheid om oor enige onderwerpe, soos gebeurtenisse by die skool, tot selfs die skool se troetelkatte, te skryf, terwyl die formele publikasie ’n platform vir gevorderde joernalistiek bied. Die talle uitdagings het die redaksiespan genoop om dikwels buite die boks te dink, maar die span het bewys dat hulle deursettingsvermoë, innovasie en talente nie só maklik gedemp kan word nie. Die redaksiespan is baie dank aan mevv. Carla Uys en Marné Pedro verskuldig, vir al hulle harde werk en motivering, sowel as me. Janie Slabbert, wat saam met mev. Pedro vir die pragtige aanlyn-uitgawes verantwoordelik is. As redaktrise is ek baie trots op wat ons as ’n span in 2022 bereik het, en ek wens die redaksie van 2023 alle sterkte toe. I n g e v a n d e r We s t h u i z e n ( Re d a k t r i s e )

j aar ’ n groep van d i e skoo l s e be s t e j ong skrywer s gehu i sve s wa t me t ’ n f an t as t i e s e ver ske i denhe i d van ber i g t e en i dee s vorendag gekom he t . Met die digitalisasie van die skool, moes ons ’n paar uitdagings die hoof bied: nuwe bemarkingstrategieë, om oor meer relevante onderwerpe te skryf en hoe om ’n ‘blog’ te skryf. Die wêreld, soos dit die afgelope twee jaar bewys is, verander voortdurend, en daarmee het die Avanti publikasie ook verander. In die eerste en derde kwartale verskyn ’n Avanti -‘blog’ op die skool se webwerf, en in die tweede en vierde kwartale publiseer ons ’n aanlyn, amptelike Avanti -publikasie. Die ‘blog’ bied

O R C H E S T R A FRONT: Ilze Munnik, Nickè Joostenberg, Miss Madri Gerber (Co-ordinator), Aimeé Whitten (Chairlady), Nina Voigt BACK: Elena Kritzinger, Zandrija Heyns

102

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker