La Rochelle Yearbook 2022

D E B A T I N G I t has been an even t f u l 2022 f or t he Deba t i ng Soc i e t y. At the beginning of the season, there was a buzz of excitement amongst the members of the society, as league would finally – for the first time since 2019 – take place in person. We also had a new coach join us soon after. In August three of our teams competed at the Western Cape Provincial Championships. After six rounds of debating, two teams ranked in the Top Ten Teams in

the Western Cape. Not only did the teams do well, but individuals within the society flourished too, with the following debaters ranking on the Top 10 Individual Speaker lists: Keira Green (5th Junior), Hannah Prozesky (8th Senior) and Zoë Vassilatos (3rd Senior and has been selected to compete at Nationals in December). Overall, 2022 has been an excellent year. As Chairperson, it has been an honour leading this society, and I am so proud of how everyone has progressed. Z o ë V a s s i l a t o s ( C h a i r p e r s o n )

Societies

D E B A T I N G FRONT: Rizia Seria, Lucy Molenaar, Zoë Vassilatos (Chairlady), Mrs Tracy Meyer (Co-ordinator), Haseena Allie (Deputy-Chairlady), Rachel Jewell, Makaziwe Gqiba MIDDLE: Hanaan Gaffoor, Nina Goodwin, Caitlin Marsh, Hannah Prozesky, Zahrah Docrat, Damienne Greenhalgh, Zaidia Brandt, Leah Johnson BACK: Mia Read, Leyla Wagner, Keira Green, Amy-Elizabeth Murphy, Cyhann Willcock, Xi’anje Diamouangana, Indya-Sage de Wet

D E B A T Vanjaar het ons, as ’n debatspan, daarop gefokus om weer ’n passie en ’n l iefde vir debat in ons skool te vest ig en gemeet aan die deelname en suksesse, was di t ’n onvergeet l ike jaar. Nadat Covid-19 ons van alle normaliteit beroof het, het ons nie op ons laat wag nie en aan verskillende kompetisies deelgeneem. Ons is baie trots op al die spanne wat kans gesien het om aan die Con Spirito -debat deel te neem, sowel as die spanne wat in Oktober aan die Historium debatskompetisie gaan deelneem. In die ATKV -debatskompetisie het een van ons spanne (Jeanne du Toit en Amy Jacobs) deurgedring na die nasionale finaal by Buffelspoort wat in Augustus plaasgevind het. Daar was ongeveer 42 spanne van reg oor die land wat deelgeneem het. Hierdie geleentheid

was ’n merkwaardige ervaring en het ons kennis rondom die tema ‘ Pleknaamsverandering bevorder versoening in Suid-Afrika ’ getoets. Ek wil dankie sê aan elke spreker se gees, deursettingsvermoë en optimisme. Mag julle altyd die debatsvlam in La Rochelle hoog laat brand. Dit was ’n groot voorreg om hierdie jaar saam met julle te werk. Julle is almal sprankelende meisies met ’n groot toekoms. Aan mevv. Luzanne Oosthuizen en Carla Uys: baie dankie! Julle was regtig die hoekpilare van hierdie debatspan. Ons is baie dankbaar vir alles wat ons by julle kon leer. Baie dankie vir al julle moeite, opofferings en laataande. Ons waardeer julle verskriklik baie. Mag La Rochelle volgende jaar nog ’n jaar van debat voorspoed beleef. Am y J a c o b s ( V o o r s i t t e r )

D E B A T VOOR: Drika Steyn, Amy Jacobs (Voorsitter), mev. Luzanne Oosthuizen (Koördineerder), mev. Carla Uys (Koördineerder), Liana Human (Ondervoorsitter), Zhané Lubbe AGTER: Juané le Roux, Beryl Briers-Louw, Cara Pieters, Charlie Engelbrecht, Jeanne du Toit

100

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker