La Rochelle 2021

A N N U A L R E P O R T

• Inauguration of the astro hockey field and tartan athletics strip • Gr. 12 Music Evening in the Learning Centre (performance of their exam work) • Student Council Assemblies and other activities • Debating competitions • Equestrian competitions • Debat- en redenaarskompetisies; Radikale Rede- naars; Con Spirito, Debat • Women’s World Day of Prayer with Sarah Scholtz as Guest Speaker • White Tea with Girls’ High School presented by the SC • One Act Play and Larries Got Talent • Mieta Soenies, ons staatmaker skoonmaker verskyn op die TV-program “Die Koevert” Sy is deur Marguerite van Eeden (Oud-Larrie Matriek 2015) genomineer. • TalkingPoint / GLT presentations facilitated by Sarah Scholtz and M’Lani Basson. • Subject Choice presentation for Gr. 9s • Matric Farewell • Hostel Dinner • Training of SC and Hostel Prefects of 2022 • Marné Pedro – Onderhoud op RSG • Mossel Bay Athletics • Miss Johanna (née Longland) Heydenrych’s 80th birthday on 29 May In 2020 was daar soveel simpatie vir die gr. 12’s nadat die wêreld vanaf einde Maart feitlik tot stillstand geruk is deur die pandemie. Vanjaar het ons besef die gr. 12’s is op buitemuurse vlak selfs slegter daaraan toe. Fisiese aktiwiteite was uit die staanspoor ’n taboe – al het ons ten spyte van die inperking probeer om met sekere sportitems en/of kondisionering voort te gaan. Die feit dat kompetisies slegs sporadies plaasgevind het, het ’n negatiewe inpak op al die leerders se skoolervaring gehad. AKADEMIE: Die Matriekuitslae het vir die eerste keer eers in Februarie verskyn. Ons kon eers op 23 Februarie die klas van 2020 se uitslae vier. Die uitslae het vir spogoomblikke gesorg. Die 116 kandidate het weereens vir ’n 100% slaagsyfer gesorg met ’n klasgemiddeld van 75%. La Rochelle received an award as one of the Top 20 academic achieving schools in the Western Cape. Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het La Rochelle weer vereer vir uitsonderlike presta- sie vir die aantal vakonderskeidings (Afrikaans, Le- wenswetenskappe en Besigheistudies) per kandidaat. Bianca Leighton, hoofmeisie van 2021, is uitgenooi na die virtuele jeugleierskonferensie van Die Burger . Sy is een van slegs 50 skoliere wat gekeur is. ’n Afrikaanse Vakvereniging, met Inge van der Westhui- zen as voorsitter en Cara Pieters as onder-voorsitter, is gestig. Bianca van der Walt (gr.10) het gedurende die Desem- bervakansie die geleentheid gehad om deel te wees van die Siyanqoba-streek Wiskunde Olimpiade-program. Bianca se gedig “Hoop vir die hiernamaals” is in die

Afrikaanse Vakvereniging.

Alana Theron.

Annamarie Mans.

Arianne Floris, Lara Whatney, Kiera Batts.

Astro Inwyding.

Bianca van der Walt.

ATKV Debat.

Bianca Leighton.

Brenda du Toit.

Christa Bothma.

Christel Hall.

Christelle Greyling.

Christien Marais.

Corné Coetzee.

Elke van der Westhuizen.

9

Made with FlippingBook Digital Publishing Software