La Rochelle 2021

N E T B A L

N E T B A L

“ W h e n l i f e g i v e s y o u l e m o n s , y o u m a k e l e m o n a d e , l e m o n m e r i n g u e , l e m o n p i e A N D l e m o n i c e d t e a ” .

As Covid-19 my iets in die lewe geleer het, is dit hoe om planne te maak, aan te pas en deur te druk. Vir die tweede jaar in ’n ry sit ons met die onsekerheid: gaan ons kan speel, of gaan ons nie kan speel nie? Niks het ons egter daarvan weerhou om vir die moontlikheid van wedstryde voor te berei nie. Met ’n aangepaste iGrind -oefenprogram, individuele dryfkrag en motivering deur ons hoofafrigter, Morné van Tonder, en sy mede-afrigters, moes elke Larrie met ’n passie vir netbal diep delf en selfdissipline toepas. It was certainly not always an easy task, but knowing that there was a possibility of wearing your netball dress again, with the well-known LARRIE-FLOWER on the back or on your chest, gave us enough motivation to ‘ Keep on keeping on ’. And most important of all: Playing for what matters the most: Yourself, your team and our school, La Rochelle Girls’ High! Uiteindelik kry ons die groen lig en ons eerste wedstryde word by HMS se Netbaldag gespeel. Die o/14A’s en o/15A’s kry dus op 10 April hulle eerste speelgeleentheid. Die o/14’s speel ses wedstryde. Hulle wen drie en verloor drie. Die o/15’s speel ook ses wedstryde, waarvan hulle vier wen en twee verloor. Less than a week later, the u/16As, 17As and u/18As played at the same tournament. The competition was tough. We won some games and we lost some games, but the opportunity to play and get back on the court was our main focus. The u/18A team ended 4th out of twelve schools in their age group. Die bekende Waterklooftoernooi word op kort kennisgewing vir die tweede agtereenvolgende jaar gekanselleer as gevolg van grendeltyd-beperkings. Vliegtuigkaartjies en verblyf was reeds bespreek. Ywerige netbalorganiseerders en afrigters in die Noorde (Pretoria) beraam egter planne om ons op die netbalbane te kry, want almal was uitgehonger vir netbal speel. Die o/18A- en o/16A-netbalspanne word sodoende uitgenooi om aan die Hybrid Nets -Netbaltoernooi te gaan deelneem

– en wat ’n belewenis was dit nie! Die ondervinding en blootstelling wat ons daar gekry het, was van onskatbare waarde. Die uitslae was soos volg: o/16A: 11 wedstryde gespeel – ses gewen, vyf verloor. o/18A: 12 wedstryde gespeel – nege gewen, drie verloor. Op 18 Mei speel ons (onwetend) ons laaste wedstryde vir die seisoen teen Hugenote Hoërskool. Ons is egter innig dankbaar, want elke dogter wat so hard geoefen het, het die kans gekry om kompeterend deel te neem. Ons het altesaam sestien wedstryde gespeel, waarvan ons veertien gewen het en slegs twee verloor het! The following girls went through to the 3rd round of the Cape Winelands Trials, but due to further lockdown restrictions, the rest of the Western Cape Trials were cancelled. u/18: Jana Hayman, Kelly du Toit, Ndindi Kabbah, Ameli Bruwer, Lu-Ann Oliveros u/17: Thabisa Yekani, Cassandra Malgas u/16: Zoë Noemdoe Ons waardeer elke afrigter, dogter, ouer, bestuurder en mev. Anél Bergh as Netbalorganiseerder se toewyding en passie die afgelope seisoen. Remember: Never give up! Do not let other people’s opinions become your reality ( M. van Tonder ). I had a dreamwhen I was in Grade 8. I have accomplished that dream. When I got knocked down, I got up again, and believe me, it happened quite a few times. I had to face failure, but the victory was sweet. ‘Excellence is not a singular act, but a habit. You are what you repeatedly do.’ Mag 2022 vir julle ’n wonderlike netbalseisoen inhou. u/15: Jade Atkins u/14: Maroné Uys

Jana Hayman (Netbalkaptein)

88

Made with FlippingBook Digital Publishing Software