La Rochelle 2021

B E H E E R L I G G A AM

S B L

VOOR: Mev. Michelle Horn, mnr. Nico Koch 2DE RY: Bianca Leighton (Hoofmeisie), Méla Botha (Onderhoofmeisie) 3DE RY: Fränzel Basson (VRL Voorsitter), me. Nadene van Aswegen, mev. Lynette Neethling 4DE RY: mevv Karin Leibbrandt, Leslee Durr 5DE RY: mev. Sonnet Vorster, mev. Lizanne Pelham, mev. Mimi Briers-Louw 6DE RY: mnre Adriano Bertoncello,

Riel Malan, Francois Pieters 7DE RY: mnre Villie de Kock, Eduan Hayman

B E H E E R L I G G A AM

– In various subjects (Afrikaans Home Language, Life Sciences and Business Studies) La Rochelle is one of the Top 20 schools in South Africa according to the number of A symbols per learner. Dit is wonderlik om te sien hoe die ouers op die beheerliggaam hulle vrye tyd aanbied (sonder enige vergoeding) aan die skool om ’n verskil te kan maak. Groot vordering is die laaste jare gemaak met verbeteringe aan die infrastruktuur van die skool en addisionele fokus is ook op die geestelike welstand van ons dogters geplaas, veral na die hartseer wat ons aan die einde van 2020 ervaar het. Ons is ook baie opgewonde om die digitale omgewing te betree met grade 8 tot 10 wat vanaf 2022 van hulle werk op Chromeboek-toestelle sal kan uitvoer. Die addisionele kostes sal deur die skoolfonds verhaal word. Die beheerliggaam het na me. Amanda Lochner se aankondiging dat sy einde Julie gaan aftree, in April met die sifting- en onderhoudsproses begin ten einde ’n opvolger vir me. Lochner aan te stel. Mev. Elsabé Conradie is in November deur die Wes-Kaap Onderwysdepartement bekragtig en aangestel met ingang van 1 Januarie 2022. Ons wens haar sterkte toe met haar nuwe hoofstuk by Hoër Meisieskool La Rochelle en verseker haar van ons ondersteuning. Ons wil ook graag vir me. Nadene van Aswegen bedank vir die wonderlike werk wat sy in die interim as waarnemende hoof gedoen het. Ons wens vir almal wat die kansie kry om vakansie aan die einde van die jaar te hou, ’n wonderlike rustydjie toe saam met u families. Wees goed vir mekaar en waardeer alle voorregte wat ons het. Ons sien saam uit na 2022 en ons sal verseker enige moontlike vrese met aksie oorkom! Groete Nico Koch (Voorsitter)

H e n r y L i n k s a i d t h a t w e g e n e r a t e m a n y f e a r s w h e n w e s i t , b u t w e o v e r c o m e t h e m b y a c t i o n . We have been challenged by a virus and the impact on our mental well-being, how we think, what we are thinking about, has resulted in a variety of emotions. None of us have experienced something of this nature in our lives before, which has created even more uncertainty. However, the wonderful aspect of challenges though, is it creates opportunities and tests creativity. In La Rochelle we are very fortunate that we have a wonderful team of people, which includes the School Management Team, teachers, our learners and Governing Body who all work towards our vision to empower value- driven young women to own their future. We are a diverse team of people, but we believe in the same values of love, acceptance and respect which form the foundation of our actions. We want to embrace our differences and learn from one another. If we look back at 2021 and the last months of 2020, La Rochelle has achieved some amazing results, which include, among others: – a 100% pass rate for our Matrics of 2020; – a 75% average achieved by the Class of 2020; – La Rochelle received an award as one of the Top 20 academic achieving schools;

16

Made with FlippingBook Digital Publishing Software