La Rochelle 2021

A F S K E I D S B OO D S K A P – ON D E R - H OO F D OG T E R

’ n T i b e e n s e s p r e e k w o o r d l u i : Sê my wie jy liefhet, en ek sal jou sê wie jy is .

– M é l a B o t h a

Sjoe, en het ons nie ’n lang pad gekom van ‘ Just keep swimming ’ in 2017, tot waar ons nou sit met ons eie groepie ‘ Wildcats’ . Ek glo die lewe moet gevier word. Nie net wanneer daar iets besonder gebeur nie, maar ook in ’n doodgewone oomblik kan jy iets van onskatbare waarde ontdek. Vanoggend kan ek, met die grootste vreugde, getuig dat vyf jaar as Larrie talle sulke oomblikke gehad het. So, vandag vier ek die 117 dames voor my. Ek vier die saam huil en saam lag. Ek vier hartsvriendinne en selfs diegene met verskille. Ek vier die lewenslesse. Ek vier die einde van een van die beste hoofstukke van ons lewens! Let me te l l you someth i ng about the head l eader s of 2021: Bianca loves cats and coffee; I love dogs and tea. Need I say more? Our different ways and personalities made us strong, and we made a solid team. No obstacle could stand in our way. We had our fair share off loss and triumph. We even survived Covid together. Bi anca , my teammate: Even though you could not succeed in making me a coffee lover, you were the best partner. Thank you for having my back, being in my corner, sharing my love for La Rochelle and celebrating every victory with me. I know you will achieve great things, and I wish you all the best for next year. Di e Prefekte: Elkeen van julle is so uniek. Dit was lekker om saam met julle te werk en iets te leer by elkeen van julle. Dankie dat julle vir ek en Bianca vertrou het om die span te lei en dat julle ons keer op keer gewys het hoe om die beste te maak van elke situasie. Di e v i er Fr i kk i es ! Julle is my definisie van ‘vreesloos’. Dankie vir die mooi manier waarop julle die Matrieks ondersteun het deur die jaar. Ek wens vir julle die beste vir volgende jaar in julle onderskeie posisies. Onthou: ‘ The secret, Alice, is to surround yourself with people that make your heart smile. It’s then, only then, that you’ll find Wonderland .’ Kl as van 2021 : Wat ’n belewenis was dit nie saam met julle nie! In graad 8 het ons die volgende belofte aan mekaar gemaak: ‘ Ons sal deel in al die lekker ondervindings, ons sal daar wees vir mekaar in al die seer. We’re at La Rochelle to stay and our goal as from today, is to make the best of every moment here !’ Ag, en as ons maar net toe geweet het dat daardie belofte getoets sou word. Die laaste 2 jaar was daar baie opofferings en ja, hartseer, maar dit het ons tot die besef gebring dat ons oomblikke moet koester. As

E k h o u n i e b a i e v a n v e r a n d e r i n g n i e , e k i s m a a r ’ n ‘ c r e a t u r e o f h a b i t ’ , m a a r d i e o o m b l i k w a t e k i e t s b e g i n o f d o e n , i s e k h a r t e n s i e l d a a r i n . V a n d i e o o m b l i k w a t e k b e s e f h e t e k k a n n i e v i r e w i g i n d i e l a e r s k o o l b l y n i e , w a s d i t m y d r o o m e n h a r t s b e g e e r t e o m L a R o c h e l l e t o e t e k o m . M i n h e t e k g e w e e t h o e l i e f e k v i r L a R o c h e l l e , e n h a a r m e n s e , s o u r a a k ! S ê m y w i e j y l i e f h e t …

120

Made with FlippingBook Digital Publishing Software