La Rochelle 2021

J A A R V E R S L A G

• Dankie aan die SBL wat deur die jare my hande gesterk het en met entoesiasme en nie eie belang La Rochelle altyd voorop gestel het. My 30 jaar by die skool is verryk deur die vriendskappe wat met hulle gevorm is. Dankie aan mnr. Nico Koch, SBL-voorsitter, vir sy leiding en veral die besonderse groetboodskap tydens ons laaste formele vergadering. • Dankie aan elke ouer (huidige en voormalige) wat op hul eie manier kontak gemaak het. Julle het ons vertrou met jul kosbaarste besitting – jul dogters. Mag die paaie vir julle gelyk loop en mag jul altyd vreugde put in die feit dat God hierdie pragtige dogter(s) met ’n doel aan julle toevertrou het. Koester dit! • Die huidige personeel wat my bederf het met ’n laaste melktert-tee in die personeelkamer en Vrydagoggend-saamwees in die Leersentrum. Ons is veral die laaste twee jaar deur tawwe tye saam, maar ten spyte daarvan het julle lojaal aan jul groot taak gebly. • Dankie aan die SBS en mej. Van Aswegen wat my veilige hawe van besluitneming in die kantoor was en al die reëlings rondom die twee byeenkomste. Ek bring ook hulde aan al die personeellede wat my pad in die 30 jaar gekruis het – jammer Covid het ons samekoms bederf! Julle is die HOEKPILARE van elke Larrie wat deur die jare hier uitgestap het. • La Rochelle-dogters en jul leerderleiers: Dankie vir jul bydrae tydens die byeenkoms in die En Avant en die “memorable” ski ldery. Ek koester elke blokkie wat jul geverf het! My wens is dat julle die sterk vroue sal word wat ons in ons visie beskryf … THAT YOU WILL BECOME VALUE-DRIVEN YOUNG WOMEN. THAT YOU WILL OWN YOUR FUTURE. Dankie aan al my vriende en familie van wie ek so baie geleer het en wat my gekoester laat voel het om my beste te gee. Dit was interessant hoe die waarde van Psalm 23, een van my gunstelinge, telkemale die afgelope tyd opgeduik het. Especially the New Intern Version The Lord is my shepherd, I lack nothing He makes me lie down in green pastures He leads me beside quiet water He refreshes my soul. May the green pastures around our school al- ways be covered

Op 3 1 J u l i e 2 0 2 1 b e r e i k o n s d i e e i n d e v a n ’ n e r a . N a 1 9 j a a r i n d i e t u i g l ê me Ama n d a L o c h n e r d i e l y s e l s n e e r. D i t w a s ’ n a a n p a s s i n g v i r a l ma l , ma a r i n t i p i e s e L a r r i e s t y l h o u o n s d i e k o p h o o g e n g a a n v o o r t . COVID-19 wil ons steeds nie los nie en op 26 & 27 Augustus moet ons die skool sluit vir ’n diep skoonmaak. Die WKOD reël ’n spesiale span om ons te kom help en vir ’n paar uur is daar manne in oorpakke en ’n verskriklike rookgeweer in beheer van ons skool. In true COVID-19 fashion, this closure led to the Gr 12s not having 40 days as planned. Regardless of the interruptions we carried on and the new leaders of 2022 were elected. The Gr 12s wrote their first full examination since 2019. Mrs Vermeulen won the Provincial National Teachers Award for Excellence in Secondary School Teaching. A fitting award for the energy and passion she puts into her classes as well as her effort in the Green Committee. Teen einde Oktober kan ons stadig weer begin om sport te be­ oefen. ’n Paar dogters neem deel aan provinsiale toernooie vir hokkie en netbal en die atletiekseisoen skop af. Die atlete wen die Wes-Kaap Twizza Streekskwalifiseerder in Groenpunt en bou voort op hierdie prestasies by die Hoër Meisieskool Paarl se atletiekbyeenkomste. La Rochelle made history by bringing home the Overall Winners’ trophy for the first time in the 12 years since the inception of the Interschool’s Show-Jumping competition. On 15 October the Gr 12s finally had their 40 days celebration. They had a unique approach by not just focussing on themselves, but they included the whole school resulting in everyone having a very exciting day. 2021 het ook ’n groot aantal vreugdes onder die personeel ge­ bring. Me Schwegmann raak verloof in Oktober. The following members of staff tied the knot during 2021: Ms Viljoen, Ms Kotze and Ms Hugo. Daar wag 4 bondeltjies vreugde vir Mevv Uys, Lötter, Ackerman en mnr. Meades. But with the joys there are also goodbyes. At the end of September, Ms Viljoen took a position at Curro Brackenfell. From 2022, Mrs Vermeulen will write Life Sciences Content for “Die Antwoord Reeks” from their farm in the Tankwa Karoo, Ms Schwegmann is starting at DF Malan and Ms Janssen at Paul Roos in January 2022. After a cumulative of 75 years in education, Mr andMrs Neethling are retiring. We will miss Mr Neethling’s melodious voice and patient explanations on the intricacies of the English language.

Mrs Neethling taught at La Rochelle for 30 years. During this time, she had an immense impact on every learner, she empowered value driven young women to own their futures. We will miss Mrs Neethling’s calm and decisive manner. Aan die matrieks van 2021, baie dankie vir julle bydrae die afgelope 5 jaar by Hoër Meisieskool La Rochelle. All the best for the festive season, enjoy your well-earned holiday. Ms Nadene van Aswegen

with beautiful Larrie flowers. En Avant Amanda Lochner 2021-07-31

12

Made with FlippingBook Digital Publishing Software