La Rochelle 2021

A N N U A L R E P O R T

“Remember it is not what we do but how we do it, that matters. Let your pupils feel that you are interested in their welfare and that their highest good is your objective above all, let your daily life be an example which they can copy”. We can justifiably be proud of what has been achieved over the years, both to the physical infrastructure, as well as the successes of past pupils. This bears testimony to our diligence, perseverance and loyalty to our cherished heritage, namely La Rochelle Girls’ High School. How important is it not that we have broadened the lives of our learners over the years? By “Going Digital” in 2022, we continue to develop these young lives and prepare them for careers which do not even exist yet. Our focus remains on the aesthetics and the enjoyment and appreciation of the arts and music; socialising of groups which leads to mutual respect and support; the development and appreciation of individuals as citizens who can make a critically valuable contribution. May we continue to maintain and show respect towards everything that has been developed with so much fervour over the years. That is what makes La Rochelle unique! The numerous Annual editions which have been published since 1906 (bar in 1918 due to the Spanish Flu) attest to this. May it continue to be a priority! Dankie aan almal wat die laaste paar vir my spesiaal gemaak het: • Lida Hendrikse, Sonnet Vorster, Adéle Bothma en die res van die koshuispersoneel wat my altyd laat welkom voel het in hul geledere. Met die finesse van FEEDEM het hul herinneringe met woorde en kos vir my in die klubhuis geskep – dankie Brittle en Lindsey! Ook vir die “laaste” middagete waarmee die koshuisprefekte my bederf het. Ek bewonder die toegewydheid van die personeel en die enorme taak wat hul in 2016 aangepak het om die tien badkamers te vernuwe. Vanjaar kon hulle met trots aankondig dat dit voltooi is en selfs Navarre en Eendracht spog met nuwe badkamers. • Al die afrigters en koördineerders van die verskillende sport- en kultuuraktiwiteite. Met sommige het ek ’n lang pad geloop en ek bewonder hul vir die vabyt en kreatiwiteit deur verskillende omstandighede. Die waarde wat hulle tot menige leerder se lewe toegevoeg het, kan geld nie koop nie. Dankie dat julle die vlammetjie van hoop steeds laat brand! • Mev. Lientjie Olivier, skoolhoof van Laer Meisieskool La Rochelle, vir haar ondersteuning en die goeie werk wat jaarliks daar gedoen word. Dankie ook vir die leidende rol wat sy gespeel het om die laaste prinsipale vegade­ ring in ’n hartverwarmende gebeurtenis te omskep. • Die Oudleerderbond en voormalige skoolhoofde wat my vriende geraak het. Christa le Roux en Johanna Heydenrych – julle is onlosmakend deel van die Larrie- ketting wat my gevorm en ondersteun het. Doen so voort! Dankie aan Maria Bellmunt en Karlien Venter vir die pragtige blomspeld wat spesiaal ontwerp is. • Karin Leibbrandt en haar span wat die tradisie van die jaarblad voortsit en die skool met grasie op die sosiale netwerke bemark. Dankie vir die keurige artikels en mooi plasings.

Gr 12 Musiek- konsert.

Haseena Allie.

Izelle Stemmet.

Jade Atkins.

Me. Kirsty Nel.

Me. Amanda Lochner, Méla Botha.

Lobke Kirstin, Elke van der Westhuizen, Elizabeth du Toit.

Mev. Christa Bothma en Familie.

Mev. M’lani Basson.

Me. Mieta Soenies.

Noodhulp

Mev. Nita Volschenk.

Valentynsdagvieringe – Méla, Bianca.

SA Atlete.

Mev. Shanje Maree.

Tonet Tallie.

Mia Wilson.

11

Made with FlippingBook Digital Publishing Software