La Rochelle 2021

J A A R V E R S L A G

Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se bundel, POORT, gepubliseer. Sy behaal ook 90% in die ATKV se aanlyn taalkompetisie. Die All Girls’ Festival het vir die tweede agtereenvolgende jaar nie plaasgevind nie en vanjaar het die 4M-Atletiek en Swem Interskole ook in die slag gebly! Ten spyte van die uitdagings en afstel van groot byeenkomste het die volgende prestasies ons harte darem laat klop: SPORT EN KULTUUR: Twee topatlete van 2020 het die volgende eer te beurt geval: Elke van der Westhuizen – FULL SCHOLARSHIP from University of Pittsburgh (Pennsylvania, USA) Business School. Tonel Tallie – Accepted at the College of Charleston, South Carolina (USA) to further her academics and athletics career. Verskeie atlete is deur die innoverende optrede van mnr. André van der Burgh as lede van die Paarl Atletiekklub geregistreer en kon die ASA ATLETIEK-byeenkomste in die Paarl (Dal Josafat Stadion) en Parow bywoon. Tien atlete het gekwalifiseer om die ACNW-ligabyeenkoms op 19 en 20 Maart in Potchefstroom by te woon. Eerste plekke is behaal deur: Cornelia Destroo (D14 Diskus) – 35,22m, Kiera-Lee Abrahams (D16 Verspring) – 5,62m, Mia Wilson (D16 300mH) – 44,73s, Brenda du Toit (D20 400mH) – 61, 25s. By die ASA Nasionale Atletiekkampioenskappe van 7-10 April op Dal Josafat het NEGE dogters vir deelname gekwalifiseer. Al nege het onder die top 8 in Suid-Afrika geeïndig en het AGT medaljes ingeoes. Brenda du Toit het ook gekwalifiseer om aan die SA Senior Atletiekkampioenskappe in Pretoria deel te neem. By hierdie geleentheid het sy ’n brons medalje vir die 4x400m verower. TENNIS – Jade Atkins en Erin Hack is opgeneem in die Boland Kavalier-spanne. Izelle Stemmet is gekies om deel te wees van die Cape Town Junior Ballet. Nina Everson kwalifiseer vir die Bloemfonteinse muurbal-ope en Mieke Siebritz en Greschline Titus vir Jukskei SA se nasionale kliniek. Mignon van Zyl is gekies om Karate Wes-Kaap in Bloemfontein by ’n kwalifiserende kampioenskap te verteenwoordig. Emma Koch, Keyleigh da Silva en Gemma Deacon is opgeneem in die Boland onderwater-hokkiespan. Ongelukkig kon al die kompetisies nie plaasvind nie. NETBAL – Die eerste netbalspan kon slegs die HMS- netbaldag bywoon. Die 0/18-span het ons trots gemaak deur vierde uit die 12 skole te eindig. Die Waterkloof-netbaltoer­ nooi is gekanselleer, maar mnr. Morné van Tonder, ons eerstespan se afrigter, het dit reggekry om ’n toernooi in Pretoria (Hybrid Nets) op kort kennisgewing te reël. Ander skole wat ook hierdie toernooi bygewoon het, was Oranje Meisies, Overkruin, Sentraal, Oos-Moot, Diamantveld, Ben Vorster, Durbanville en Brandwag. Dit was ’n waardevolle geleentheid vir die 0/16- en 0/18-spelers! By die 0/18 BA-reeks het ons span uitstekend gevaar, Jade Atkins is aangewys as “Centre Court Player of the Tournament”. Die enigste wedstryde waar AL DIE OUDERDOMSGROEPE kon speel, was teen Hugenote

HS (Wellington) op die Du Toitstraatbane. La Rochelle wen 14 uit die 16 wedstryde en die 0/18-span wen ’n skitterende wedstryd met 36-13! Christelle Greyling was deel van die Shooting Divas- span wat ’n brons medalje in die aksienetbal somerliga verower het, terwyl Caroline Noyce as lid van die die Boland Foxes-span ’n silwer medalje by die PSI Intercity Toernooi (indoor hockey) gewen het. Alana Theron dring deur na ’n landswye sangkompetisie, KOLLIG, se finale rondte. Sy is een van slegs sewe hoërskoolleerders wat deurdring. Net so kan die hokkiespelers trots wees op die paar wedstryde wat hul kon voltooi. Afrigter Jannie van Heerden se hand was duidelik te sien in die afronding van die 0/18-span. Wat ’n voorreg om wedstryde op eie bodem aan te bied! Méla Botha, ’n ywerige redenaar, haal Podiumpret se lys van tien sprekers om internasionaal deel te neem. Deur Talent Africa, waarvan Podiumpret deel is, ontvang sy ’n spesiale baadjie na aanleiding van die 2020 e-finaal waarvan Pole en Ierland die gashere was. Die Federasie van Uitvoerende Kunste in Suid-Afrika ken aan haar SA- kleure toe vir dié deelname. Haseena Allie auditioned for a supporting role in a new NETFLIX series. We look forward to the airing of this series in 2022. Lara Whatney, Arianne Floris en Kiera Batts ontvang WP- kleure vir dans by die WP-kampioenskappe. Net toe ons begin dink dat ons daaglikse aktiwiteite kan normaliseer, dwing Covid weer die land tot vlak 4-inper­ kings en is die skole op kort kennisgewing vroeg gesluit - 30 Junie vir die leerders en 2 Julie vir die personeel. Die implikasie was “devastating” vir die eksamenreëlings waarmee ons besig was. Kom ons noem dit “examination interrupted”. Dit was steeds nie die einde van die eerstes nie … die formele assessering is gestaak en voortgesit in die derde kwartaal waarvan die aanvangsdatum na dae van onsekerheid eers aangekondig is! Uiteindelik het die skole vir die derde kwartaal op 26 Julie begin. On 15 March, after three years of consideration, I an- nounced my retirement, which ends my 42 years’ of service to the Western Cape Education Department, with my highlights being: nearly 30 years at La Rochelle Girls’ High School! First as Deputy Principal (July 1992) and Science teacher, followed by Principal (1 January 2002). My life has been enriched, because learners, parents and staff have allowed me to blossom at La Rochelle! It is therefore with a heart filled with gratitude that I can conclude this report. I have unconditional faith that the school, under the competent leadership of Miss Nadene van Aswegen (Deputy Principal), the School Management Team and staff (school and hostel), will manage the school and complete the planning for 2022. Furthermore, I believe that the School Governing Body will oversee the appointment of a new principal with the necessary insight, wisdom and efficiency. The words of former principals continue to echo through my mind. Miss Martha Cillié’s letter to the past pupils in 1907 who became teachers, especially still ring true for the future of La Rochelle:

10

Made with FlippingBook Digital Publishing Software